Logo

Bosveld Stereo

  • 5
    Broadcasts
  • 6.5K
    Followers

STATION INFORMATION

More information

In ‘n neutedop ! Ons is ‘n Dinamiese radiostasie wat vanaf Ifafi in Hartbeespoort uitsaai. Bosveld Stereo verbind homself daartoe om ‘n nie – rassige, nie politiese, Afrikaanse-georiënteerde , Christelike-gebaseerde radiostasie te wees. Die idee vir `n eie radiostasie het reeds sowat 8 jaar gelede begin deur Graat Pelser, en vriende. Meer mense met dieselfde droom en passie het by Graat aangesluit, en die moontlikheid om hierdie droom te bewaarheid het meer n waarskynlikheid geword. In 2004, is die artikel 21 maatskappy, Bosveld Stereo, gestig. Stigterslede is Graat Pelzer, Dr. Bert Botha, Gert van Rensburg en ook Andries Bresler.
Loading
Cancel
Done 100

Are you sure that you want to delete this?

Cancel Delete