Report a problem
 

Dis Klassiek

Radio Sonder Grense 101.5 from Johannesburg, South Africa
Dis Klassiek
NEXT AVAILABLE LIVE
Friday, May 24 at 9pm
Radio Sonder Grense

All times in Eastern | Change

See all stations and times

Recommended Shows

PROGRAM INFORMATION

More information

Die eerste uitvoering van die Sifmonie no. 4 in D mineur, opus 120 van Robert Schumann was op 6 Desember 1841. Dit was Schumann se pa en komponiste soos Beethoven, Schubert en Mendelssohn wat Schumann laat besluit het om musiek sy loopbaan te maak. Luister ook na die Boston Simfonieorkes se weergawe van die bekende Simfonie no. 5 in C mineur, opus 67 van Ludwig van Beethoven.
Loading