Grensloos i-Radio (MyRadio)-logo

Grensloos i-Radio (MyRadio)

90 Favorites

Location:

South Africa

Description:

Grensloos is 'n internet gebaseerde Radio diens wat gerig is om Radio soos ons dit ken, uit te saai maar hier deur die internet Die voordeel van die internet is dat mense (en dus Afrikaan'sers' (afrikaanssprekendes), wêreldwyd bereik kan word en seine nie beperk kan word deur beperkings van owerhede (soos in die geval van gewone radio lisensies) Die doel wit van Grensloos i-Radio is om Afrikaans as taal te ondersteun en uit te bou en ook om goeie opbouende en program inhoud te verskaf, waarna die hele gesin kan luister. Natuurlik is ons doelwit ook om die Evangelie van Christus, te verkondig. Grensloos se aanbiedings sal oorwegend in Afrikaans wees.

Language:

Afrikaans