Van die os op die jas-logo

Van die os op die jas

Arts & Culture Podcasts >

Welcome to Van die os op die jas podcast channel. We chat in Afrikaans about anything. Cover art photo provided by Daniel Olah on Unsplash: https://unsplash.com/@danesduet

Welcome to Van die os op die jas podcast channel. We chat in Afrikaans about anything. Cover art photo provided by Daniel Olah on Unsplash: https://unsplash.com/@danesduet
More Information

Location:

South Africa

Description:

Welcome to Van die os op die jas podcast channel. We chat in Afrikaans about anything. Cover art photo provided by Daniel Olah on Unsplash: https://unsplash.com/@danesduet

Language:

Afrikaans


Episodes

Dinosourusse, neutrone en Semenya

5/21/2019
More
Ons gesels oor nuwe teorie wat dinosourusse aanbetref. Hoe swaar is 'n neutron? Wat is die IAAF se uitspraak oor Caster Semenya se deelname in vroue atletiek? Send in a voice message: https://anchor.fm/christiaansepod/message

Duration:02:01:55

Haatmisdaad, Eskom en pulsars

5/6/2019
More
Ons gesels oor haatmisdaad hoaxes, hoe Eskom gered kan word en hoe n pulsar soort ster werk. Send in a voice message: https://anchor.fm/christiaansepod/message

Duration:01:57:12

Russian roids, pyn en cordyceps

4/29/2019
More
In hierdei uitgawe van ons podcast gesels ons oor die Russian steroids skandaal wat gelei het tot die verbanning van die Russe om deel te neem aan die Olimpiese Spele. Ons praat oor pyn medisyne en oor cordyceps wat fungi is wat insekte se breins oorneem. Send in a voice message: https://anchor.fm/christiaansepod/message

Duration:02:29:42

Kellogg's, breins en fungi

4/24/2019
More
In hierdie episode gesels ons oor die ware nut van Kelloggs, ons praat oor hoe mense se breins hulself inleef in 'n ander mense se breins in en 'n paar feite oor wierd lewende organismes. Send in a voice message: https://anchor.fm/christiaansepod/message

Duration:02:05:21

Social media, space travel en siektes

4/15/2019
More
In hierdie episode gesels oor die effek van social media op die mensdom, ons gesels oor hoe n mens in die buiteruim kan kom en hoe n Chinese dokter babas gemaak wat nie HIV kan kry nie en die nagevolge daarvan. Send in a voice message: https://anchor.fm/christiaansepod/message

Duration:01:59:43

DNA, die ruimte en eksperimente

4/8/2019
More
Ons drie praat alweer strooi oor verskeie onderwerpe. Ons praat oor DNA, die buiteruim en wetenskaplike eksperimente. Send in a voice message: https://anchor.fm/christiaansepod/message

Duration:02:52:15

Musiek, bomme en testosteroon

4/2/2019
More
This is an Afrikaans podcast. Ek en twee vriende sit en stront praat oor music, atletiek en boosheid onderandere. Send in a voice message: https://anchor.fm/christiaansepod/message

Duration:03:10:03