RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

RSG se Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25 Februarie 2021

2/25/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:18

Die donkie en die geoktrooieerde rekenmeester

2/25/2021
Cedric Miller – finansiële hoof, Altron

Duration:00:10:47

Distell wys 14%-winsgroei ondanks verbod op alkoholverkope

2/25/2021
Lucas Verwey – finansiële hoof, Distell

Duration:00:07:36

Impala verdien ook reuse winste; betaal stewige dividend

2/25/2021
Nico Muller – uitvoerende hoof, Impala Platinum

Duration:00:08:18

Begroting 2021: Wie was die wenners en die verloorders?

2/25/2021
Professor Jannie Rossouw – Professor by Wits se Sakeskool

Duration:00:09:59

Markoorsig

2/25/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:10:56

RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24 Februarie 2021

2/24/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:45:58

Markoorsig

2/24/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:05:48

Die 2021-begroting: Die hoogte- en laagtepunte

2/24/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Piet Nel - belastingprojekleier, Saica Christie Viljoen – ekonoom, PwC Jeanette Marais - Adjunk-uitvoerende hoof Momentum Metropolitan Holdings Edward Kieswetter – Sars-kommissaris

Duration:00:41:31

RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 23 Februarie 2021

2/23/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:30

Wat word verwag van môre se begrotingsrede?

2/23/2021
Dawie Roodt - hoof-ekonoom by die Efficient Group & Pieter van der Zwan – medeprofessor aan die NWU en lid van die SAICA Nasionale Belastingkomitee

Duration:00:11:05

Motus ervaar ’n winsstyging ondanks afname in die pap motormark

2/23/2021
Ockert Janse van Rensburg - finansiële hoof, Motus

Duration:00:06:13

Twee buitelandse private ekwiteitsfondse belê in Tymebank

2/23/2021
Coen Jonker - medestigter en direkteur van TymeBank

Duration:00:06:47

Imperial soek die Covid 19-entstoftender

2/23/2021
George de Beer – finansiële hoof, Imperial

Duration:00:05:36

Goudprys laat Harmony Gold se winste blink

2/23/2021
Peter Steenkamp – uitvoerende hoof, Harmony Gold

Duration:00:07:42

Markoorsig

2/23/2021
Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Duration:00:08:26

RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 22 Februarie 2021

2/22/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:24

Hoe werk waterstofselle?

2/22/2021
Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:06:49

Pluimvee produsent vra verdere beskerming teen hoenderstorting

2/22/2021
Izaak Breitenbach – hoofbestuurder van die braaikuikenorganisasie van die SA Pluimveevereniging (SAPA)

Duration:00:05:11

Amplats wil met tegnologie sy produksievlakke opstoot

2/22/2021
Natascha Viljoen – uitvoerende hoof, Anglo American Platinum

Duration:00:08:50