RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 5 Maart 2021

3/5/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:16

Kenners beantwoord luisteraars se persoonlike geldsake vrae

3/5/2021
Amelia Morgenrood – PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria & Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:35:41

. Markoorsig

3/5/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:13:34

RSG se Geldsake met Moneyweb – Donderdag 4 Maart 2021

3/4/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:32

Ryk drink koffie met

3/4/2021
Gustav Raubenheimer – tussentydse uitvoerende hoof, African Bank

Duration:00:07:57

FNB se winste val met 20%; eBucks is vanjaar 20 jaar oud!

3/4/2021
Jacques Celliers – uitvoerende hoof, FNB

Duration:00:07:55

Covid 19 knou Momentum Metropolitan, maar sy kliëntebasis groei dat dit bars

3/4/2021
Jeanette Marais - adjunk-uitvoerende hoof, Momentum Metropolitan Holdings

Duration:00:07:34

Liberty se 2020-wins swaai met R4,8 miljard

3/4/2021
David Munro – uitvoerende hoof, Liberty

Duration:00:06:34

Sake-onderbrekingseise looi Santam se winste

3/4/2021
Lizé Lambrechts – uitvoerende hoof, Santam

Duration:00:07:22

Markoorsig

3/4/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:09:59

RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 3 Maart 2021

3/3/2021
Tinus de Jager– Moneyweb

Duration:00:49:12

Absa baklei hard teen kieme by sy kitsbanke

3/3/2021
Pierre Bornman – hoof van alternatiewe kanale, Absa

Duration:00:07:59

Brandstofpryse is nog nie op hulle hoogste vlak nie

3/3/2021
Layton Beard – woordvoerder, the Automobile Association

Duration:00:06:03

Murray & Roberts kyk na die toekoms na ‘n moeilike ses maande

3/3/2021
Henry Laas – uitvoerende hoof, Murray & Roberts

Duration:00:09:50

Restaurante stop ‘n loonskok, vir eers

3/3/2021
Leon Traut - direkteur, Integrated Labour Solutions

Duration:00:06:45

Brikor koop ‘n 40% aandeel in Zingaro Holdings vir R50 miljoen

3/3/2021
Garnett Parkin - uitvoerende hoof, Brikor

Duration:00:04:41

Markoorsig

3/3/2021
Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth

Duration:00:12:06

RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 2 Maart 2021

3/2/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:24

Rekord-graanoeste verwag

3/2/2021
Dr. Werner Rossouw - handelaar en direkteur, Silostrat

Duration:00:08:58

Capitec kry 'n twintigste kersie op die koek

3/2/2021
Gerrie Fourie – uitvoerende hoof, Capitec

Duration:00:10:22