RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 1 Maart 2021

3/1/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:44

Wat behels digitale gesondheid in SA en hoe kan die privaatsektor daarin belê?

3/1/2021
Johan Abrie – strategiese vennoot, SA Doctors App

Duration:00:07:52

Absa PMI brei vinniger uit in Februarie

3/1/2021
Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek

Duration:00:05:29

Hyprop sny skuld, weerhou dividend

3/1/2021
Morné Wilken - uitvoerende hoof, Hyprop

Duration:00:07:16

Tesourie stel veranderinge aan Regulasie 28 voor

3/1/2021
Jaco van Tonder - direkteur van adviseursdienste, Ninety One

Duration:00:07:35

Steinhoff ly reuse verlies; likiditeit op bedryfsvlak lyk egter goed

3/1/2021
Theodore de Klerk – finansiële hoof, Steinhoff

Duration:00:09:34

Markoorsig

3/1/2021
Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria

Duration:00:09:00

RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26 Februarie 2021

2/26/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:48:41

Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies

2/26/2021
Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Hester van der Merwe – finansiële beplanner, Ultima Financial Planners & Wynand Haywood - mede-stigter, Opportunity Private Capital

Duration:00:23:11

Die rand hou aan wipplank ry

2/26/2021
Andre Cilliers – direkteur, TreasuryOne

Duration:00:08:32

Daar is versteekte probleme in die begroting – Mike Schüssler

2/26/2021
Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za

Duration:00:37:37

Markoorsig: Die beurs sak skerp, in lyn met wêreldmarkte

2/26/2021
Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:09:23

RSG se Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25 Februarie 2021

2/25/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:18

Die donkie en die geoktrooieerde rekenmeester

2/25/2021
Cedric Miller – finansiële hoof, Altron

Duration:00:10:47

Distell wys 14%-winsgroei ondanks verbod op alkoholverkope

2/25/2021
Lucas Verwey – finansiële hoof, Distell

Duration:00:07:36

Impala verdien ook reuse winste; betaal stewige dividend

2/25/2021
Nico Muller – uitvoerende hoof, Impala Platinum

Duration:00:08:18

Begroting 2021: Wie was die wenners en die verloorders?

2/25/2021
Professor Jannie Rossouw – Professor by Wits se Sakeskool

Duration:00:09:59

Markoorsig

2/25/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:10:56

RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24 Februarie 2021

2/24/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:45:58

Markoorsig

2/24/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:05:48