RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 19 April 2021

4/19/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:49:08

Nuwe internetleweringsmetodes in 2021

4/19/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:07:09

Buitelande beleggings bly ‘n groot trekpleister vir Suid-Afrikaanse beleggers

4/19/2021
Elke Brink - welvaartbeplanner, PSG Wealth (R21 Wealth Management Stellenbosch)

Duration:00:07:54

Daar is voëlgriep in Ekhurhuleni

4/19/2021
Dawie Maree – hoof van inligting en bemarking, FNB Agribusiness

Duration:00:03:42

Oracle stop IT-ondersteuning by Eskom

4/19/2021
Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband

Duration:00:06:55

Murray & Roberts gaan ‘n mynskag van R2.3 miljard in Australië bou

4/19/2021
Henry Laas – uitvoerende hoof, Murray & Roberts

Duration:00:04:59

Die brand teen Tafelberg gaan baie geld kos

4/19/2021
Christelle Colman – woordvoerder, Old Mutual Insure

Duration:00:07:08

Markoorsig

4/19/2021
Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital

Duration:00:10:57

RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 April 2021

4/16/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:49:35

Kenners beantwoord luisteraars se persoonlike geldsake vrae

4/16/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:20:04

. Statistiek wys dat die wêreldekonomie terughop; kan ons saam spring?

4/16/2021
Prof. HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut

Duration:00:05:37

Die reserwebank sê dit is nie nou nodig om rentekoerse op te skuif nie

4/16/2021
Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Investment Group

Duration:00:07:42

Markoorsig

4/16/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen

Duration:00:16:11

RSG se Geldsake met Moneyweb – Donderdag 15 April 2021

4/15/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:03

"Ek moes drie keer 'n week Durban toe vlieg om te gaan rugby oefen"

4/15/2021
Wahl Bartmann – uitvoerende hoof, Fidelity Services Group

Duration:00:12:45

PSG Konsult se wins styg met 10%, verklaar dividend

4/15/2021
Francois Gouws - uitvoerende hoof, PSG Konsult

Duration:00:06:40

“Belastingontduikers moet tronkstraf kry” - regter Dennis Davis

4/15/2021
Piet Nel – belastingprojekleier, Saica

Duration:00:07:01

Sasol soek groener energievelde

4/15/2021
Fleetwood Grobler – uitvoerende hoof, Sasol

Duration:00:11:43

Markoorsig

4/15/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:10:40

RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 14 April 2021

4/14/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:39