RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 13 April 2021

4/13/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:21

Hoe gaan rekordhoë brandstofpryse die landbousektor raak?

4/13/2021
Dawie Maree – hoof van inligting en bemarking, FNB Agribusiness

Duration:00:05:06

Daar is nog geleenthede in die plaaslike mark, maar jy moet jou huiswerk doen

4/13/2021
Louis Niemand - beleggingsdirekteur, Ninety One

Duration:00:08:25

Absa sluit sy geldmarkfonds

4/13/2021
Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Duration:00:07:41

Een uit elke vier mense in die land het 'n Capitec-rekening

4/13/2021
Gerrie Fourie – uitvoerende hoof, Capitec

Duration:00:07:33

Astral Foods kry 'n hofbevel wat die regering verplig om dienslewering te verbeter

4/13/2021
Chris Schutte - uitvoerende hoof, Astral Foods

Duration:00:08:12

Markoorsig

4/13/2021
Jaco Eagar - welvaartbestuurder, Rand Swiss

Duration:00:07:04

Markverslag

4/13/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:05:02

RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 12 April 2021

4/12/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:48

Hoekom is daar 'n tekort aan rekenaarskyfies in die wêreld?

4/12/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:09:19

Hoe het gholfklubs die grendeltyd oorleef?

4/12/2021
Dale Hayes – professionele Suid-Afrikaanse gholfspeler

Duration:00:08:42

Fly Modern Ark wil SA Express vir R1 koop

4/12/2021
Theunis Crous – uitvoerende hoof, Fly Modern Ark

Duration:00:10:00

Eisers sal nie meer op bates van die POF kan beslag lê nie

4/12/2021
Prof. Hennie Klopper - emeritus-professor, department van privaatreg aan die Universiteit van Pretoria

Duration:00:07:05

Markoorsig

4/12/2021
Nerina Visser - etfSA

Duration:00:13:28

RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 09 April 2021

4/9/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:50:32

Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies

4/9/2021
Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen ` l & Jaco Prinsloo – finansiële raadgewer, Alexander Forbes

Duration:00:19:57

Hilux weer bo aan die nuwe motor lys

4/9/2021
Henry Botha, Absa voertuigfinansiering

Duration:00:07:17

Die rand is sterker teen die dollar, maar ‘n bitcoin kos al meer

4/9/2021
Dawie Roodt – Direkteur, Efficient Group

Duration:00:07:51

Markoorsig

4/9/2021
Amelia Morgendrood, PSG Faerie Glen

Duration:00:15:27

Rsg se Geldsake met Moneyweb

4/8/2021
In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:49