RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Plantasies is meer as net groen

4/22/2021
Pieter van Zyl – uitvoerende hoof, York Timber Holdings

Duration:00:15:30

Alkoholvrye bier en wyn is besig om baie vinnig te groei

4/22/2021
Wim Bührmann – besturende direkteur, Distell Suider-Afrika

Duration:00:05:15

Amazon gaan sy Afrika-hoofkantoor in Kaapstad vestig

4/22/2021
Dan Plato – burgemeester, Kaapstad

Duration:00:09:46

Wat gaan aan by Absa?

4/22/2021
Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Duration:00:08:53

Markoorsig

4/22/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:10:59

Bitcoin het ‘n moeilike week so ver, maar ander kripto-geldeenhede doen goed

4/21/2021
Earle Loxton – uitvoerende hoof & mede-stigter, DCX Capital

Duration:00:07:28

Vandag is wêreld kreatiwiteit en skeppingsvaardigheid dag

4/21/2021
Prof. Eugene Cloete - vise-rektor: navorsing, innovasie en nagraadse studies by die Universiteit van Stellenbosch

Duration:00:07:19

DPD Laser is reg om die Covid-19 entstof koud te hou

4/21/2021
Anton Visagie – uitvoerende hoof, DPD Laser

Duration:00:05:55

Verbruikersinflasie styg tot 3,2% in Maart

4/21/2021
Ettienne le Roux – hoofekonoom, RMB

Duration:00:06:12

Pick n Pay verkoop ‘n derde minder drank en tabak weens Covid-19-alkoholverbod

4/21/2021
Lerena Olivier – finansiële hoof, Pick n Pay

Duration:00:07:05

Markoorsig

4/21/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:05:17

Markverslag

4/21/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:04:51

RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 20 April 2021

4/20/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:50:15

Whiskeystokers maak duur produkte goedkoop met tegnologie

4/20/2021
Hendré Barnard – bemarking en opleidings bestuurder, Distillique

Duration:00:07:56

Beleggers in Suid-Afrika moet objektief kyk na waar hulle geld belê

4/20/2021
Hannes van den Berg – mede-hoof SA Aandele & Multi-Bate, Ninety One Batebestuur

Duration:00:07:41

Hoe het die inperking aanlyn-inkopietendese verander?

4/20/2021
Lunique Theunissen – hoof van bemarking, OneDayOnly

Duration:00:06:56

Imperial Logistics verkoop Suid-Amerikaanse skeepsvragbesigheid vir R1,3 miljard

4/20/2021
George de Beer – finansiële hoof, Imperial

Duration:00:05:52

Markoorsig

4/20/2021
Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Duration:00:08:44

Markverslag

4/20/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:05:30