RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 April 2021

4/16/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:49:35

Kenners beantwoord luisteraars se persoonlike geldsake vrae

4/16/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:20:04

. Statistiek wys dat die wêreldekonomie terughop; kan ons saam spring?

4/16/2021
Prof. HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut

Duration:00:05:37

Die reserwebank sê dit is nie nou nodig om rentekoerse op te skuif nie

4/16/2021
Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Investment Group

Duration:00:07:42

Markoorsig

4/16/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen

Duration:00:16:11

RSG se Geldsake met Moneyweb – Donderdag 15 April 2021

4/15/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:03

"Ek moes drie keer 'n week Durban toe vlieg om te gaan rugby oefen"

4/15/2021
Wahl Bartmann – uitvoerende hoof, Fidelity Services Group

Duration:00:12:45

PSG Konsult se wins styg met 10%, verklaar dividend

4/15/2021
Francois Gouws - uitvoerende hoof, PSG Konsult

Duration:00:06:40

“Belastingontduikers moet tronkstraf kry” - regter Dennis Davis

4/15/2021
Piet Nel – belastingprojekleier, Saica

Duration:00:07:01

Sasol soek groener energievelde

4/15/2021
Fleetwood Grobler – uitvoerende hoof, Sasol

Duration:00:11:43

Markoorsig

4/15/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:10:40

RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 14 April 2021

4/14/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:39

Die kriptobedryf staan op sy knieë vir regulasies

4/14/2021
Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars in SA

Duration:00:08:34

Hoekom is elektriese motors in SA so duur?

4/14/2021
Clinton Knoetze – Volkswagen SA

Duration:00:08:59

Jy gaan dalk binnekort 'n digitale ID kry. Wat kan verkeerd loop?

4/14/2021
Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband

Duration:00:04:42

PPS vaar goed, ondanks 'n skerp toename in Covid-19-verwante eise

4/14/2021
Izak Smit – uitvoerende hoof, PPS

Duration:00:07:24

Zeder top nog oor sy toekoms

4/14/2021
Johann le Roux – uitvoerende hoof, Zeder

Duration:00:08:01

Markoorsig

4/14/2021
Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth

Duration:00:07:51

Markverslag

4/14/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:04:55

RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 13 April 2021

4/13/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:21