RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 14 April 2021

4/14/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:39

Die kriptobedryf staan op sy knieë vir regulasies

4/14/2021
Wiehann Olivier – vennoot en hoof van digitale bates, Mazars in SA

Duration:00:08:34

Hoekom is elektriese motors in SA so duur?

4/14/2021
Clinton Knoetze – Volkswagen SA

Duration:00:08:59

Jy gaan dalk binnekort 'n digitale ID kry. Wat kan verkeerd loop?

4/14/2021
Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband

Duration:00:04:42

PPS vaar goed, ondanks 'n skerp toename in Covid-19-verwante eise

4/14/2021
Izak Smit – uitvoerende hoof, PPS

Duration:00:07:24

Zeder top nog oor sy toekoms

4/14/2021
Johann le Roux – uitvoerende hoof, Zeder

Duration:00:08:01

Markoorsig

4/14/2021
Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth

Duration:00:07:51

Markverslag

4/14/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:04:55

RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 13 April 2021

4/13/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:21

Hoe gaan rekordhoë brandstofpryse die landbousektor raak?

4/13/2021
Dawie Maree – hoof van inligting en bemarking, FNB Agribusiness

Duration:00:05:06

Daar is nog geleenthede in die plaaslike mark, maar jy moet jou huiswerk doen

4/13/2021
Louis Niemand - beleggingsdirekteur, Ninety One

Duration:00:08:25

Absa sluit sy geldmarkfonds

4/13/2021
Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Duration:00:07:41

Een uit elke vier mense in die land het 'n Capitec-rekening

4/13/2021
Gerrie Fourie – uitvoerende hoof, Capitec

Duration:00:07:33

Astral Foods kry 'n hofbevel wat die regering verplig om dienslewering te verbeter

4/13/2021
Chris Schutte - uitvoerende hoof, Astral Foods

Duration:00:08:12

Markoorsig

4/13/2021
Jaco Eagar - welvaartbestuurder, Rand Swiss

Duration:00:07:04

Markverslag

4/13/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:05:02

RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 12 April 2021

4/12/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:48

Hoekom is daar 'n tekort aan rekenaarskyfies in die wêreld?

4/12/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:09:19

Hoe het gholfklubs die grendeltyd oorleef?

4/12/2021
Dale Hayes – professionele Suid-Afrikaanse gholfspeler

Duration:00:08:42

Fly Modern Ark wil SA Express vir R1 koop

4/12/2021
Theunis Crous – uitvoerende hoof, Fly Modern Ark

Duration:00:10:00