RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 14 Mei 2021

5/14/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:56:19

Kenners beantwoord luisteraars se vrae

5/14/2021
Nerina Visser – direkteur en mede-eienaar, etfSA and Louis Theron – hoof van beleggingsprodukte en annuïteite, Liberty

Duration:00:32:12

Karpowership

5/14/2021
Dewald van Rensburg – joernalis, AmaBhungane

Duration:00:07:01

Markoorsig

5/14/2021
Nerina Visser – direkteur en mede-eienaar, etfSA

Duration:00:09:41

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 13 Mei 2021

5/13/2021
Ryk van Niekerk - Moneyweb

Duration:00:49:39

Van 'n skoonmaker tot die hoof van McDonalds in Suid-Afrika

5/13/2021
Jo-Ann de Wet - bedryfshoof, McDonald's Suid-Afrika

Duration:00:13:37

Suid-Afrikaners kóóp met hulle muise

5/13/2021
Arthur Goldstuck - uitvoerende hoof, World Wide Worx

Duration:00:07:53

Daar kom veranderings aan dié wette wat eiendomme raak

5/13/2021
Meyer de Waal - direkteur, MDW Prokureurs in Kaapstad

Duration:00:06:40

Voormalige direkteure van Tekkie Town doen aansoek vir Steinhoff se likwidasie

5/13/2021
Bernard Mostert - voormalige uitvoerende hoof, Tekkie Town

Duration:00:07:29

Markoorsig

5/13/2021
Drikus Combrinck - uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:13:30

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 12 Mei 2021

5/12/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:32

Bitcoin se oorheersing van die kriptomark is besig om te kwyn

5/12/2021
Earle Loxton - uitvoerende hoof & mede-stigter van DCX Capital

Duration:00:08:32

Behalwe vir Absa, kla bankkliënte al hoe meer by die Ombud

5/12/2021
Gerrit van der Merwe - van die Suid-Afrikaanse Ombud vir Bankdienste

Duration:00:09:24

Transaction Capital terug op sy pre-Covid winsgroeitrajek

5/12/2021
David Hurwitz - uitvoerende hoof, Transaction Capital

Duration:00:09:32

Prosus soek jóú Naspers-aandele

5/12/2021
Jean Pierre Verster - uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:09:40

Markoorsig

5/12/2021
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:11:14

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11 Mei 2021

5/11/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:53:25

Begin 'n groentetuin en oes meer as net wortels en tamaties

5/11/2021
Chandelle Smuts - direkteur, Easi Seeds

Duration:00:07:32

Hoe lyk die Suid-Afrikaanse herwinningsbedryf?

5/11/2021
Johann Conradie – voorsitter, South African Plastics Recycling Organisation (SAPRO)

Duration:00:07:59

Is dit realisties om te verwag dat patenteregte op entstowwe opgeskort word?

5/11/2021
Ahmore Burger-Smidt - direkteur en mededingingsregspesialis, Werksmans Prokureurs

Duration:00:09:43