RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11 Mei 2021

5/11/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:53:25

Begin 'n groentetuin en oes meer as net wortels en tamaties

5/11/2021
Chandelle Smuts - direkteur, Easi Seeds

Duration:00:07:32

Hoe lyk die Suid-Afrikaanse herwinningsbedryf?

5/11/2021
Johann Conradie – voorsitter, South African Plastics Recycling Organisation (SAPRO)

Duration:00:07:59

Is dit realisties om te verwag dat patenteregte op entstowwe opgeskort word?

5/11/2021
Ahmore Burger-Smidt - direkteur en mededingingsregspesialis, Werksmans Prokureurs

Duration:00:09:43

Die regering en vakbonde stamp steeds koppe oor verhogings van staatsdiensamptenare

5/11/2021
Chris Klopper - uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU)

Duration:00:08:59

Markoorsig

5/11/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen in Pretoria

Duration:00:14:40

RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 10 Mei 2021

5/10/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:26

Kuberkrakers saai chaos in Amerikaanse brandstofbedryf

5/10/2021
Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:06:12

Eiendom vaar beter aan die kus as in die binneland

5/10/2021
Paul- Roux De Kock - direkteur: analise, Lightstone Properties

Duration:00:07:02

Onwettige debietorders (hopelik) iets van die verlede

5/10/2021
Maurits Pretorius - hoof van strategie, Payments Association of South Africa (PASA)

Duration:00:06:43

"Die konstruksiesektor kan oor ses tot 12 maande ontplof"

5/10/2021
Rudolf Fourie - uitvoerende hoof, Raubex

Duration:00:09:54

Markoorsig

5/10/2021
Theo Vorster - uitvoerende hoof, Galileo Capital & André Cilliers - bedryfshoof, TreasuryOne

Duration:00:18:40

RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 7 Mei 2021

5/7/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:13

Kenners beantwoord luisteraars se vrae

5/7/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen & Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:26:48

Koerierbedryf wil SA se Poskantoor in die hof aanvat

5/7/2021
Ahmore Burger-Smidt - direkteur en mededingingsregspesialis, Werksmans Prokureurs

Duration:00:08:30

Markoorsig

5/7/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen

Duration:00:12:17

RSG Geldsake met Moneyweb - Donderdag 6 Mei 2021

5/6/2021
Ryk van Niekerk,Moneyweb

Duration:00:49:05

Jy gaan oor tien jaar sonder 'n kaart vir jou inkopies betaal

5/6/2021
Aldo Laubscher - bestuurder, Visa SA

Duration:00:17:55

Dokters kla R60 is te min vir inentings

5/6/2021
Dr Angelique Coetzee - voorsitter, SA Medical Association (Sama)

Duration:00:06:59

Die V&A Waterfront in Kaapstad kry 'n R3,9 miljard-uitbreiding

5/6/2021
Dan Plato - burgemeester, Kaapstad

Duration:00:08:02