RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 7 Mei 2021

5/7/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:13

Kenners beantwoord luisteraars se vrae

5/7/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen & Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:26:48

Koerierbedryf wil SA se Poskantoor in die hof aanvat

5/7/2021
Ahmore Burger-Smidt - direkteur en mededingingsregspesialis, Werksmans Prokureurs

Duration:00:08:30

Markoorsig

5/7/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen

Duration:00:12:17

RSG Geldsake met Moneyweb - Donderdag 6 Mei 2021

5/6/2021
Ryk van Niekerk,Moneyweb

Duration:00:49:05

Jy gaan oor tien jaar sonder 'n kaart vir jou inkopies betaal

5/6/2021
Aldo Laubscher - bestuurder, Visa SA

Duration:00:17:55

Dokters kla R60 is te min vir inentings

5/6/2021
Dr Angelique Coetzee - voorsitter, SA Medical Association (Sama)

Duration:00:06:59

Die V&A Waterfront in Kaapstad kry 'n R3,9 miljard-uitbreiding

5/6/2021
Dan Plato - burgemeester, Kaapstad

Duration:00:08:02

Kaap Agri se wins styg met 24%; betaal tussentydse dividend

5/6/2021
Sean Walsh - uitvoerende hoof, Kaap Agri

Duration:00:05:44

Gaan Ace Magashule se skorsing beleggersvertroue verbeter?

5/6/2021
Prof. Piet Naude - Direkteur van die Universiteit Stellebosch se Sakeskool

Duration:00:05:08

Markoorsig

5/6/2021
Drikus Combrinck,Capicraft Investment

Duration:00:08:13

RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 5 Mei 2021

5/5/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:59

Wat is Bitcoin arbitrage en hoe veilig is dit?

5/5/2021
Earle Loxton – uitvoerende hoof & mede-stigter, DCX Capital

Duration:00:05:09

Pandora soek nie meer gemynde diamante in sy juwele nie

5/5/2021
Dr. Petré Prins - besturende direkteur, Prins & Prins Diamante

Duration:00:08:50

Die gepraat oor 'n staatsbank duur voort

5/5/2021
Mike Lamont - departement van ondernemingsbestuur, Stellenbosch Universiteit

Duration:00:07:45

Die Ontvanger het sy oog op "ryk" Suid-Afrikaners

5/5/2021
Piet Nel – belastingprojekleier, Saica

Duration:00:06:30

Nuwe wet gee vir Irba meer byt

5/5/2021
Imre Nagy - uitvoerende hoof, Irba

Duration:00:06:59

Markoorsig

5/5/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:12:38

RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 4 Mei 2021

5/4/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:00

Die regering verbied die teel gaan leeus in aanhouding; daar kan verskeie onbedoelde gevolge wees

5/4/2021
Professor Peet van der Merwe – lektor by die NWU se Skool vir Toerismebestuur

Duration:00:09:21