RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 Junie 2021

6/14/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:20

Jy het 'n dik beursie nodig vir 'n ruimte-reis

6/14/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:07:45

Hoe moet die ideale aftreeportefeulje lyk?

6/14/2021
Elke Brink – finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management Stellenbosch

Duration:00:06:40

Nigerië se Access Bank nou amptelik in Suid-Afrika

6/14/2021
Bennie van Rooy – besturende direkteur, Access Bank SA

Duration:00:04:26

Alexander Forbes trap water in 'n rowwe see

6/14/2021
Dawie de Villiers – uitvoerende hoof, Alexander Forbes

Duration:00:09:31

Hoe smerig is die SAL-privatisering?

6/14/2021
Zazi Nsibanyoni-Anyiam – president, South African Cabin Crew Association (SACCA)

Duration:00:07:40

Markoorsig

6/14/2021
Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:11:53

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 11 Junie 2021

6/11/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:48:45

Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies

6/11/2021
JB Smith – direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management & Wouter Fourie – finansiële adviseur, Ascor Independent Wealth Managers

Duration:00:20:35

Batebestuurders in opstand oor voorgestelde Prosus aandeelwisseling

6/11/2021
Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:07:29

Die SAL word geprivatiseer

6/11/2021
Dr Joachim Vermooten – vervoerekonoom

Duration:00:08:59

Markoorsig: Foschini, SAA en Eskom

6/11/2021
JB Smith – direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management

Duration:00:10:40

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 10 Junie 2021

6/10/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:17

Mugg & Bean se beker loop oor

6/10/2021
Mike Maree - die medestigter van Mugg & Bean

Duration:00:13:11

Foschini blaas nuwe lewe in Jet

6/10/2021
Anthony Thunstrom – uitvoerende hoof, The Foschini Group

Duration:00:07:27

“Los júlle die elektrisiteitskrisis op” - Ramaphosa

6/10/2021
Thomas Garner – voorsitter, South African Independent Power Producers Association & Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual

Duration:00:15:51

Markoorsig

6/10/2021
Drikus Combrinck - uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:12:59

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 9 Junie 2021

6/9/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:56

Die FBI maak die kriptobedryf 'n bietjie skrik

6/9/2021
Earle Loxton – uitvoerende hoof, DCX Capital

Duration:00:07:13

Die landboubedryf staan stewig tydens die pandemie

6/9/2021
Abrie Rautenbach - hoof van ABSA se Agribusiness

Duration:00:06:45