RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 24 Junie 2021

6/24/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:23

Old Mutual ontknoop nóg Nedbank-aandele aan aandeelhouers

6/24/2021
Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Duration:00:05:06

Markoorsig

6/24/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:07:18

Casino's verloor nie alles weens Covid 19

6/24/2021
Chris du Toit – uitvoerende hoof, Tsogo Sun Gaming

Duration:00:12:33

Belastingbetalers gaan nie veel vir tuiskantore kan aftrek nie

6/24/2021
Piet Nel – belastingprojekleier, Saica

Duration:00:09:26

Gift of the Givers doen die regering se werk

6/24/2021
Imtiaz Sooliman – stigter, Gift of the Givers

Duration:00:06:50

Totsiens Karpowership

6/24/2021
Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

Duration:00:07:51

Naspers draai sy beleggingskrane oop

6/23/2021
Nico Marais – hoofbestuurder finansies, Prosus Groep en Naspers

Duration:00:09:43

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 23 Junie 2021

6/23/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:28

Kuberkrakers "steel" R54 miljard by Africrypt-beleggers

6/23/2021
Earle Loxton – uitvoerende hoof, DCX Capital

Duration:00:06:33

Versekering kan KMOs se risiko's dramaties verlaag

6/23/2021
Nelda Breytenbach – hoof van korporatiewe aktuarieel, Absa

Duration:00:05:51

Inflasie styg tot sy hoogste vlak in 3 jaar

6/23/2021
Christie Viljoen – ekonoom, PwC

Duration:00:07:32

Die derde Covid-golf is eintlik 'n tsunami

6/23/2021
Koert Pretorius – die bestuurshoof van Mediclinic Suider-Afrika

Duration:00:09:34

Markoorsig

6/23/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:11:29

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 22 Junie 2021

6/22/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:20

Soet ooreenkoms vir suurlemoenboere

6/22/2021
Hannes de Waal – Lid, Sitruskwekersvereniging

Duration:00:04:14

Verlaag koolstofbelasting die vrystelling van kweekhuisgasse, of moet verbruikers net meer betaal?

6/22/2021
Louis Botha – senior medewerker vir belasting- en valutabeheer, Cliffe Dekker Hofmeyr

Duration:00:08:59

Die konstruksiesektor se oplewing duur voort

6/22/2021
Dr Roelof Botha – ekonoom

Duration:00:07:43

Omnia se vet dividend laat aandeelhouers glimlag

6/22/2021
Stephan Serfontein – finansiële direkteur, Omnia

Duration:00:07:17

Banke moet nou saniteerers by alle kitsbanke beskikbaar maak

6/22/2021
Bongiwe Kunene – besturende direkteur, Bankvereniging van Suid- Afrika (BASA)

Duration:00:07:48