RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Kenners beantwoord luisteraars se vrae

7/23/2021
Jean Pierre Verster - uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Ettienne Bezuidenhout – finansiële adviseur, Alexander Forbes

Duration:00:25:04

Die hawens in Durban en Kaapstad is steeds gesluit

7/23/2021
Gavin Kelly – uitvoerende hoof, padvragvereniging (RFA)

Duration:00:06:55

Markoorsig

7/23/2021
Jean Pierre Verster - uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Duration:00:15:33

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 23 Julie 2021

7/23/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:05

Naspers belê in Ctrl

7/22/2021
Pieter Venter – uitvoerende hoof, Ctrl

Duration:00:16:15

Buitelandse beleggings – Dit is vir almal moontlik

7/22/2021
Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth Sandton

Duration:00:07:12

Sal Sasria alle eise kan betaal?

7/22/2021
Fareedah Benjamin - bestuurder vir versekeringsbedrywighede, Sasria

Duration:00:04:30

Markoorsig

7/22/2021
Mia Kruger - direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal

Duration:00:11:11

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 22 Julie 2021

7/22/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:59

Die padvervoerbedryf tel sy kop op ná N3-chaos

7/21/2021
Francois Stols – hoof tegnologiebeampte, Netstar

Duration:00:04:56

Hoekom het ondernemings krediet-lewensversekering nodig?

7/21/2021
Eugene Strauss - Absa Lewensversekering

Duration:00:08:41

Moody's slag Metros se kredietgraderings

7/21/2021
Charl Kocks – uitvoerende hoof, Ratings Afrika

Duration:00:06:42

Die inflasiekoers daal weer tot onder 5%, maar kospryse bly vinnig styg

7/21/2021
Dr. Elna Moolman - ekonoom, Standard Bank

Duration:00:07:39

Markoorsig

7/21/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:12:24

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 21 Julie 2021

7/21/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:46

WeBuyCars koop die Ticketpro Dome

7/20/2021
Faan van der Walt – uitvoerende direkteur, WeBuyCars

Duration:00:07:20

Die sluiting van die Durban-hawe het darem nie sitrus-uitvoere te veel ontwrig nie:

7/20/2021
Cornel van der Merwe – Citrus Growers Association

Duration:00:05:58

Al hoe meer staatsdiensamptenare wil die regering se aanbod aanvaar

7/20/2021
Sizwe Pamla - woordvoerder, Cosatu

Duration:00:07:20