RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Die JSE se winste van in die eerste ses maande van 2021

8/5/2021
Dr. Leila Fourie – uitvoerende hoof, JSE

Duration:00:07:53

Tinus drink koffie met Louise van der Bank, hoof van inligtingstelsels, Afrisam

8/5/2021
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Duration:00:08:48

Daar is steeds minder vroue in die topbestuur van maatskappye

8/5/2021
Andreas Horak - direkteur van PwC se mense en organisasie afdeling

Duration:00:08:13

Die motormark styg skerp in die tweede kwartaal

8/5/2021
Hennie Strydom - verkoopsbestuurder: inligtingstelsels, TransUnion Africa

Duration:00:09:12

Markoorsig

8/5/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:12:28

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 5 Augustus 2021

8/5/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:48:49

MTI se likwidateurs soek hulp by die FBI

8/4/2021
Earle Loxton - HUB van EasyCrypto Suid-Afrika en stigter van die EC10 Indeks

Duration:00:07:54

Navorsing bepaal die impak van finansiële druk op Suid -Afrikaners

8/4/2021
Izak Odendaal - beleggingstrateeg, Old Mutual

Duration:00:06:52

Betaal ons te veel vir melk?

8/4/2021
Fanie Ferreira - Milk Producers Organisation (MPO)

Duration:00:07:13

China brom oor kinders voor hulle rekenaars sit en sê stappe is nodig

8/4/2021
Jan Vermeulen - algemene redakteur, MyBroadband

Duration:00:07:47

Het ons geleer uit die 2008 en 2020 ekonomiese krisisse?

8/4/2021
Lullu Krugel – hoof-ekonoom, PWC-Africa

Duration:00:06:43

Markoorsig

8/4/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:13:10

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 4 Augustus 2021

8/4/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:50:25

Nestlé wil 'n melkplaas ontwikkel wat koolstofneutraal is

8/3/2021
Hoven Meyer - bestuurder vir landboudienste, Nestlé in Oos- en Suider -Afrika

Duration:00:07:55

Konsessies bly 'n steunpilaar van die ekonomie

8/3/2021
James Noble - Absa

Duration:00:07:03

Slegs 102 van meer as 40 000 silikose-eise is al uitbetaal

8/3/2021
Richard Spoor - prokureur, Richard Spoor Attorneys

Duration:00:07:45

Wat is die toekoms van SA se demokrasie?

8/3/2021
Roelf Meyer - direkteur, In Transformation Initiative

Duration:00:15:56

Markoorsig

8/3/2021
Amelia Morgenrood - portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen in Pretoria

Duration:00:11:40

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 Augustus 2021

8/3/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:02

DeepMind stel ’n wetenskap-presedent

8/2/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:05:58