RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Kenners beantwoord luisteraars se geldsake vrae

7/30/2021
Nerina Visser – direkteur, etfSA en Schalk Louw – portefeuljebestuurder en strateeg, PSG Wealth Old Oak

Duration:00:27:59

Discovery Life gaan hoër premies hef op nuwe kliënte wat weier om ingeënt te word

7/30/2021
Riaan van Reenen - uitvoerende hoof, Discovery Life

Duration:00:10:31

Markoorsig

7/30/2021
Nerina Visser – direkteur, etfSA

Duration:00:09:42

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 Julie 2021

7/30/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:13

Ná meer as 20 jaar bly OUTsurance 'n pionier

7/29/2021
Danie Matthee – uitvoerende hoof, OUTsurance

Duration:00:15:21

Private ekwiteitsbedryf steek sy hand diep in sy sak

7/29/2021
Stephan Lamprecht – stigter en uitvoerende hoof, VS Nova

Duration:00:06:19

ArcelorMittal Suid-Afrika maak 'n reuse U-draai

7/29/2021
Kobus Verster – uitvoerende hoof, ArcelorMittal

Duration:00:08:02

Mynwinste laat die oë traan; hoe volhoubaar is dit?

7/29/2021
Jan van Niekerk – portefeuljebestuurder, RECM

Duration:00:07:45

Markoorsig

7/29/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:11:03

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 29 Julie 2021

7/29/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:03

Die SAID samel báie meer belastinggeld in

7/28/2021
Edward Kieswetter - kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens

Duration:00:13:01

Kripto's is soos tieners

7/28/2021
Earle Loxton - EasyCrypto

Duration:00:09:48

Wat is banke se verantwoordelikheid om geplunderde ondernemings te ondersteun?

7/28/2021
Banie Claasen – Hoof van Absa Batefinansiering

Duration:00:06:55

Hoe het ’n kuber-aanval by Transnet gebeur?

7/28/2021
Professor Elmarie Biermann – uitvoerende hoof, the Cyber Security Institute

Duration:00:06:04

Die regering gooi R36 miljard na die ekonomie en gemeenskappe

7/28/2021
Izak Odendaal – beleggingstrateeg, Old Mutual Wealth

Duration:00:08:25

Markoorsig

7/28/2021
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:09:30

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 28 Julie 2021

7/28/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:37

Kan rooivleispryse binnekort daal?

7/27/2021
Dr. John Purchase – uitvoerende hoof, Agbiz

Duration:00:05:53

Cell C het al 'n derde van sy selfoontorings afgeskakel

7/27/2021
Schalk Visser - hoof tegnologie-beampte, Cell C

Duration:00:06:32

En die versekeraar met die gelukkigste kliënte is...

7/27/2021
Ineke Prinsloo - hoof van kliënte-insigte, Consulta

Duration:00:04:41