RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Daar is baie erfenis in Mrs Balls-blatjang

9/23/2021
Werna Oberholzer - Direkteur van Korporatiewe kommunikasie, Tiger Brands

Duration:00:16:03

Groot Constantia is die oudste besigheid in SA, of is dit?

9/23/2021
Boela Gerber – Kaapse Wynmeester, Groot Constantia

Duration:00:21:47

RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 24 September 2021

9/23/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:46:16

Jannie De Villiers lê sy Graan SA-tuig neer

9/23/2021
Jannie De Villiers, voormalige uitvoerende hoof van Graan SA

Duration:00:05:11

Die regering wil kommer oor entstowwe in die kiem smoor

9/23/2021
Marione Schonfeldt – Spesialis in farmaseutiese beleid: EPI, Departement van Gesondheid

Duration:00:05:36

Hoe gaan Nic Georgiou se afsterwe die HSAG-sake raak?

9/23/2021
Johan Stander – bestuurslid van die HSAG

Duration:00:05:37

. Myne wil miljarde in hul eie kragprojekte pomp

9/23/2021
Professor Wikus van Niekerk – Die dekaan van die fakulteit ingenieurswese, Univeristeit Stellenbosch

Duration:00:08:27

Rentekoerse sal heel moontlik aanstaande jaar begin styg

9/23/2021
Ettienne le Roux – hoof ekonoom, MPC

Duration:00:07:18

Markoorsig:

9/23/2021
Schalk Louw - portefeulje bestuurder, PSG Old Oak

Duration:00:12:43

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23 September 2021

9/23/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:40

Nersa gee vir Karpowership 'n opweklisensie:

9/22/2021
Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

Duration:00:07:47

Korrupsie gaan onverpoosd voort:

9/22/2021
Janine Erasmus – Redakteur, Corruption watch

Duration:00:05:51

Remgro wil meer op ESG fokus:

9/22/2021
Jannie Durand – uitvoerende hoof, Remgro

Duration:00:08:40

Hof bevestig die eens bemagtig, altyd bemagtig-beginsel:

9/22/2021
Tebello Chabana – hoof van openbare sake en transformasie, Minerals Council South Africa

Duration:00:06:31

Markoorsig

9/22/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:11:37

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 September 2021

9/22/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:26

Gaan fopvleis aan rooivleis se markte knaag?

9/21/2021
Dr Kabols Le Riche – Voorsitter van die Rooivleis Abattoir Vereniging

Duration:00:08:07

Dié instelling bekyk alle verdagte finansiële transaksies in die land

9/21/2021
Pieter Smit – Executive Manager: Legal and Policy at the FIC

Duration:00:09:03