RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Nersa gee vir Karpowership 'n opweklisensie:

9/22/2021
Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

Duration:00:07:47

Korrupsie gaan onverpoosd voort:

9/22/2021
Janine Erasmus – Redakteur, Corruption watch

Duration:00:05:51

Remgro wil meer op ESG fokus:

9/22/2021
Jannie Durand – uitvoerende hoof, Remgro

Duration:00:08:40

Hof bevestig die eens bemagtig, altyd bemagtig-beginsel:

9/22/2021
Tebello Chabana – hoof van openbare sake en transformasie, Minerals Council South Africa

Duration:00:06:31

Markoorsig

9/22/2021
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:11:37

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 September 2021

9/22/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:26

Gaan fopvleis aan rooivleis se markte knaag?

9/21/2021
Dr Kabols Le Riche – Voorsitter van die Rooivleis Abattoir Vereniging

Duration:00:08:07

Dié instelling bekyk alle verdagte finansiële transaksies in die land

9/21/2021
Pieter Smit – Executive Manager: Legal and Policy at the FIC

Duration:00:09:03

Die Mededingingstribunaal keur die Burger King-transaksie goed, maar...

9/21/2021
Ahmore Burger Smidt – prokureur, Werkmans

Duration:00:08:53

Markoorsig:

9/21/2021
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:12:52

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21 September 2021

9/21/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:35

. Caxton-wins spring meer as drie keer tot R280 miljoen

9/20/2021
Tim Holden – Finansiële hoof, Caxton CTP Publishers & Printers

Duration:00:07:02

Huyndai laat 'n robothond in fabrieke los

9/20/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:06:28

. Waar pas lithium by Sibanye Stillwater se bedrywighede in?

9/20/2021
Charl Keyter – Finansiele Hoof, Sibanye Stillwater

Duration:00:07:34

RMI gaan sy belange in Discovery en Momentrum Metropolitan ontknoop

9/20/2021
Herman Bosman – uitvoerende hoof, RMI

Duration:00:11:50

Markoorsig:

9/20/2021
Theo Vorster - uitvoerende hoof, Galileo Capital In die ateljee & Markte tuimel oor Evergrand-kommer Philip Saunders – mede hoof van Multi-Asset Growth, Ninety One

Duration:00:13:16

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20 September 2021

9/20/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:35

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

9/17/2021
Jaco Prinsloo, Finansiele beplanner, Alexander Forbes & Chris Wehmeyer, Welvaart bestuurder by PSG

Duration:00:17:13