RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Internasionale voedselpryse spring met 33% in 'n jaar

9/28/2021
Professor Johan Willemse – Onafhanklike landbou -ekonoom

Duration:00:06:56

Maak reg vir digitale beurtkrag

9/28/2021
Jan Vermeulen – algemene redakteur, Mybroadband

Duration:00:08:49

Nóg 90 000 mense verloor hulle werk in die tweede kwartaal

9/28/2021
Dr Elna Moolman – Hoof ekonoom, Standard bank

Duration:00:09:26

Hoekom het Takatso nie saam met die SAL opgestyg nie?

9/28/2021
Gidon Novick – uitvoerende hoof, Takatso Consortium

Duration:00:08:17

Markoorsig

9/28/2021
Nerina Visser, CFA – Director, ETF Strategist and Financial Advisor, etfSA

Duration:00:11:37

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 28 September 2021

9/28/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:23

En die beste slimfoontoepassing vir 2021 is...

9/27/2021
Heinrich van der Westhuizen, groepshoof van bemarking, Laudian Group Company

Duration:00:06:25

Trusts is steeds 'n uitstekende struktuur om welvaart te bewaar

9/27/2021
Jaco Joubert - Welvaart bestuurder, PSG Wealth Sandton

Duration:00:07:33

Kibo Energy wil elektrisiteit met plastiek opwek

9/27/2021
Louis Coetzee uitvoerende hoof, Kibo Energy

Duration:00:12:55

Nersal wil Eskom se tariewe só uitwerk

9/27/2021
Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

Duration:00:06:42

Markoorsig:

9/27/2021
Drikus Combrink – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:14:34

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 27 September 2021

9/27/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:01:00:19

Daar is baie erfenis in Mrs Balls-blatjang

9/23/2021
Werna Oberholzer - Direkteur van Korporatiewe kommunikasie, Tiger Brands

Duration:00:16:03

Groot Constantia is die oudste besigheid in SA, of is dit?

9/23/2021
Boela Gerber – Kaapse Wynmeester, Groot Constantia

Duration:00:21:47

RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 24 September 2021

9/23/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:46:16

Jannie De Villiers lê sy Graan SA-tuig neer

9/23/2021
Jannie De Villiers, voormalige uitvoerende hoof van Graan SA

Duration:00:05:11

Die regering wil kommer oor entstowwe in die kiem smoor

9/23/2021
Marione Schonfeldt – Spesialis in farmaseutiese beleid: EPI, Departement van Gesondheid

Duration:00:05:36

Hoe gaan Nic Georgiou se afsterwe die HSAG-sake raak?

9/23/2021
Johan Stander – bestuurslid van die HSAG

Duration:00:05:37

. Myne wil miljarde in hul eie kragprojekte pomp

9/23/2021
Professor Wikus van Niekerk – Die dekaan van die fakulteit ingenieurswese, Univeristeit Stellenbosch

Duration:00:08:27

Rentekoerse sal heel moontlik aanstaande jaar begin styg

9/23/2021
Ettienne le Roux – hoof ekonoom, MPC

Duration:00:07:18