RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Wat kan jy doen as jy 'n ongevraagde bemarkingsoproep of SMS ontvang?

10/21/2021
Adriaan Kruger – Moneyweb joernalis

Duration:00:08:09

Suid-Afrikaanse direkteure ly nie honger nie

10/21/2021
Elana Hattingh – senior bestuurder, Deloitte Africa

Duration:00:08:21

Omnia verkoop Chevron-verspreider vir R1 miljard

10/21/2021
Stephan Serfontein – finansiële hoof, Omnia Holdings

Duration:00:03:53

Clicks open steeds 38 winkels ondanks inperkings en geweld

10/21/2021
Vikesh Ramsunder – uitvoerende hoof, Clicks

Duration:00:08:05

Markoorsig

10/21/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:08:18

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 21 Oktober 2021

10/21/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:46:22

JSE data: Koop of verkoop buitelanders Suid-Afrkikaanse staatseffekte?

10/20/2021
André Celliers – bedryfshoof, TreasuryOne

Duration:00:08:00

Gemeenskapsorganisasies vergader met Orion oor die geld wat die myngroep in Prieska spandeer

10/20/2021
Roland Februarie – woordvoerder, Siyathemba Business Chamber & Community Forum

Duration:00:08:49

PnP se versekeraars hoes ná die onlangse plundering en geweld

10/20/2021
Lerena Olivier – finansiële hoof, Pick ‘n Pay

Duration:00:08:35

Moet ons begin bekommerd raak oor inflasie?

10/20/2021
Ettienne le Roux - hoof ekonoom, RMB

Duration:00:09:05

Markoorsig

10/20/2021
Amelia Morgenrood -PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:11:05

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 20 Oktober 2021

10/20/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:47:55

SA is 70ste uit 113 lande as dit by voedselsekerheid kom

10/19/2021
Dr John Purchase – uitvoerende hoof, Agbiz

Duration:00:07:40

Safair wil hê vakansiedae wat in die week val, moet na Maandae of Vrydae skuif

10/19/2021
Elmar Conradie – uitvoerende hoof, FlySafair

Duration:00:05:17

Wat gaan aan by Transnet se hawens in Richardsbaai en Durban?

10/19/2021
Moshe Motlohi – Besturende direkteur, Transnet National Ports Authority

Duration:00:03:43

Moet belastingbetalers bekommerd wees nadat Acsa 'n reuse verlies aankondig?

10/19/2021
Siphamandla Mthethwa – Finansiële hoof, Acsa

Duration:00:08:00

Numsa verwerp die staalbedryf se finale loonaanbod

10/19/2021
Mike Schussler – hoof ekonoom, economists.co.za

Duration:00:06:54

Markoorsig

10/19/2021
Chantal Marx – hoof van navorsing, FNB Wealth and Investment

Duration:00:10:07

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 19 Oktober 2021

10/19/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:44:59