RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Koffie met…

10/28/2021
Herman Bosman – uitvoerende hoof, RMI

Duration:00:06:40

Beurtkrag tot die naweek gaan voortduur

10/28/2021
Thomas Garner – voorsitter, South African Independent Power Producers Association

Duration:00:09:57

Daar is weer sprake vir ‘n verdere toelaag in Suid-Afrika vir werkloses

10/28/2021
Professor HB Klopper – bestuurshoof, Da Vinci Instituut

Duration:00:06:07

Die sentrale energiefonds mik om Suid-Afrika se grootste olieraffinadery te koop

10/28/2021
Wilhelm Hertzog – portefeulje bestuurder , Rozendal Partner

Duration:00:05:38

Die vervaardiging van steenkool en petroleum produkte is meer as 20% duurder nou as in Sept

10/28/2021
Hugo Pienaar – Hoofekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, Stellenbosch Universiteit

Duration:00:05:17

Markoorsig

10/28/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:10:09

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 28 Oktober 2021

10/28/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:47:54

Die leidende sake-aanwyser wys ‘n styging van 0.7 persent in Augustus

10/27/2021
Elna Moolman – hoof ekonoom, Standard bank

Duration:00:07:04

Regeringsbeleid gaan na verwagting die prys van nuwe energie voertuie laer hou

10/27/2021
Andrew Kirby – uitvoerende hoof, Toyota Suid Afrika

Duration:00:06:47

Famous Brands se omset styg met met 50% na R3 miljard

10/27/2021
Deon Fredericks – finansiële hoof, Famous Brands

Duration:00:06:42

Cell C sê sy plan om ‘n ommekeer te bewerkstellig, werk

10/27/2021
Douglas Craigie Stevenson – uitvoerende hoof, Cell C

Duration:00:06:20

Markoorsig

10/27/2021
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:11:17

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 27 Oktober 2021

10/27/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:46:23

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 26 Oktober 2021

10/26/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:23

Markoorsig

10/26/2021
Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:09:59

Die soet en suur van Suid-Afrikaanse mangos

10/26/2021
Johann du Preez – algemene bestuurder, Bavaria Fruit Estates in Hoedspruit, Limpopo

Duration:00:07:30

Tesla se markwaarde nou drie keer groter as SA se BBP

10/26/2021
Jean-Pierre Verster – stigter, Protea Capital Management

Duration:00:06:21

Sibanye Stillwater koop twee myne in Brazilië

10/26/2021
Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye Stilwater

Duration:00:06:56

Sipho Pityana sleep die Reserwebank hof toe oor "onregmatige" besluit

10/26/2021
Sipho Pityana – hoof onafhanklike direkteur, Absa & Kokkie Kooyman – direkteur en befondsbestuurder, Denker Capital

Duration:00:21:56