RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Xiaomi stel 'n nuwe toepassing bekend wat jou slimfoon 'n super- afstandbeheerder maak

10/18/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:07:02

Orion Minerals praat met die Prieska-gemeenskap oor hoe hulle kan saamwerk

10/18/2021
Errol Smart – uitvoerende hoof, Orion Minerals

Duration:00:07:54

Die Calgro M3-skip het gedraai

10/18/2021
Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro M3

Duration:00:07:12

Stadio wil vir sy nagraadse studente aandele gee

10/18/2021
Chris Vorster – uitvoerende hoof, Stadio

Duration:00:05:20

. Eskom sleep Nersa wéér hof toe

10/18/2021
Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

Duration:00:05:58

Markoorsig

10/18/2021
Theo Vorster, uitvoerende hoof, Galileo Capital

Duration:00:10:51

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 18 Oktober 2021

10/18/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:46:04

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

10/15/2021
Hester van der Merwe - Finansiële Beplanner, Ultima Financial Planners & Mia Kruger - direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal

Duration:00:15:27

Kry jy meer uit staatseffekte as die risiko wat jou belegging loop

10/15/2021
André Celliers – bederyfshoof, TreasuryOne

Duration:00:07:53

Nog vier maatskappye kan van die JSE onttrek

10/15/2021
Samuel Mokorosi – hoof van transaksies, Eskom

Duration:00:05:33

Mediclinic voorspel dat sy omset met 12% gaan groei tot einde September

10/15/2021
Dr Ronnie Van Der Merwe – uitvoerende hoof, Mediclinic

Duration:00:06:34

Die JSE, en die rand, eindig die week op die voorvoet

10/15/2021
Mia Kruger - direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal

Duration:00:11:06

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 15 Oktober 2021

10/15/2021
Tinus de Jager - Moneyweb

Duration:00:48:49

Hoe betrokke is boere nog by die maatskappye wat uit koöperasies gebore is?

10/14/2021
Eddie Fivaz – finansiële hoof, TWK

Duration:00:08:13

A2X begin stadig maar seker aan die JSE se volumes knaag

10/14/2021
Kevin Brady – uitvoerende hoof, A2X

Duration:00:05:48

Steenkool "stink", maar pryse skiet deur die dak

10/14/2021
Wilhelm Hertzog – portefeulje bestuurder , Rozendal Partners

Duration:00:07:34

PSG waarsku oor 'n 4de Covid-19-golf

10/14/2021
Piet Mouton – uitvoerende hoof, PSG

Duration:00:10:10

Markoorsig

10/14/2021
Schalk Louw – portefeulje bestuurder, PSG Old Oak

Duration:00:11:48

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 14 Oktober 2021

10/14/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:16

Wat is “stablecoins”?

10/13/2021
Marius Reitz - bestuurder, Luno

Duration:00:06:56