RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Markoorsig

10/26/2021
Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:09:59

Die soet en suur van Suid-Afrikaanse mangos

10/26/2021
Johann du Preez – algemene bestuurder, Bavaria Fruit Estates in Hoedspruit, Limpopo

Duration:00:07:30

Tesla se markwaarde nou drie keer groter as SA se BBP

10/26/2021
Jean-Pierre Verster – stigter, Protea Capital Management

Duration:00:06:21

Sibanye Stillwater koop twee myne in Brazilië

10/26/2021
Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye Stilwater

Duration:00:06:56

Sipho Pityana sleep die Reserwebank hof toe oor "onregmatige" besluit

10/26/2021
Sipho Pityana – hoof onafhanklike direkteur, Absa & Kokkie Kooyman – direkteur en befondsbestuurder, Denker Capital

Duration:00:21:56

Facebook se MetaVerse

10/25/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:07:06

Oor twee maande is dit Kersfees en dis nou die tyd om finansiële beplanning te prioritiseer

10/25/2021
Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth

Duration:00:06:34

Renergen op koers om sy eerste helium-fabriek aan te skakel

10/25/2021
Stef Marani – uitvoerende hoof, Renergen

Duration:00:08:06

Eskom waarsku oor meer beurtkrag

10/25/2021
Jan Oberholzer – Bedryfshoof, Eskom

Duration:00:09:48

Markoorsig

10/25/2021
Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth

Duration:00:10:59

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 25 Oktober 2021

10/25/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:45:58

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

10/22/2021
Rita Cool – Finansiële Beplanner, Alexander Forbes & Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:17:49

Dié onderneming soek onopgeëiste bates

10/22/2021
Conrad Rheeder – groep uitvoerende hoof, Estate Asset Research

Duration:00:07:03

Nova se jaarvergadering laat die wenkbroue lig

10/22/2021
Herman Lombaard – onafhanklike makelaar

Duration:00:10:09

Markoorsig

10/22/2021
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:09:11

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 22 Oktober 2021

10/22/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:46:38

Wat kan jy doen as jy 'n ongevraagde bemarkingsoproep of SMS ontvang?

10/21/2021
Adriaan Kruger – Moneyweb joernalis

Duration:00:08:09

Suid-Afrikaanse direkteure ly nie honger nie

10/21/2021
Elana Hattingh – senior bestuurder, Deloitte Africa

Duration:00:08:21

Omnia verkoop Chevron-verspreider vir R1 miljard

10/21/2021
Stephan Serfontein – finansiële hoof, Omnia Holdings

Duration:00:03:53