RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

'n Baie groot kripto-myn is besig om baie geld in Johannesburg te maak

12/1/2021
Ryan Kuhnel – hoof van die Libertas-myn in Johannesburg

Duration:00:08:23

Private inisiatief het reeds meegebring dat 68 000 slaggate in Johannesburg se strate reggemaak is

12/1/2021
Francois Theron – adjunk uitvoerende hoof, Discovery Insure

Duration:00:05:18

Hoekom koop buitelanders so baie van ons groot maatskappye?

12/1/2021
Jan van Niekerk – portefeuljebestuurder, RECM

Duration:00:08:37

Ondanks beurtkrag en stakings is die vervaardigingsbedryf verbasend positief

12/1/2021
Hugo Pienaar – hoofekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek

Duration:00:06:45

Markoorsig

12/1/2021
Amelia Morgenrood protefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:11:10

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1 Desember 2021

12/1/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:58

Die verhoging van brandstofpryse sal die padvervoerbedryf se handrem optrek

11/30/2021
George de Beer – finansiële hoof, Imperial

Duration:00:06:12

African Bank se skip het gedraai

11/30/2021
Gustav Raubenheimer – finansiële hoof, African Bank

Duration:00:08:04

Die argumente vir en teen verpligte inentings

11/30/2021
Discovery inentings Dr Ron Whelan – Hoof van Discovery Covid Taakspan & Ernst Roets – Hoof: Beleid en Aksie, Afriforum

Duration:00:17:15

Die werkloosheidskoers moet jou koue rillings gee

11/30/2021
Dr Elna Moolman – hoof ekonoom, Standard bank

Duration:00:08:25

Markoorsig

11/30/2021
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Duration:00:09:18

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30 November 2021

11/30/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:44

Amerikaners is ongelukkig oor Instagram se impak op tieners

11/29/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:06:36

Impala koop 25% van RBPlat ondanks Northam se stuiwer

11/29/2021
Johan Theron – groep uitvoerende hoof, Implats

Duration:00:10:07

Die kabinet het reeds besluit om e-tol te skrap

11/29/2021
Stefanie Fick – hoof van resake, Outa

Duration:00:07:31

Brandstofpryse "ontplof"

11/29/2021
Christie Viljoen – ekonoom, PwC

Duration:00:08:58

Markoorsig

11/29/2021
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:10:32

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29 November 2021

11/29/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:17

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

11/26/2021
Jaco Prinsloo – finansiële beplanner, Alexander Forbes & Amelia Morgenrood protefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:18:04