RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

11/26/2021
Jaco Prinsloo – finansiële beplanner, Alexander Forbes & Amelia Morgenrood protefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:18:04

Die TWK Groep kondig hulle winsverslag aan

11/26/2021
Eddie Fivaz – Finansiële hoof, TWK

Duration:00:05:41

Is Swartvrydag nou ook ‘n Suid-Afrikaanse ding?

11/26/2021
Lunique Theunissen – hoof van bermarking, One Day Only

Duration:00:03:25

Covid jaag die markte die skrik op die lyf

11/26/2021
Prof Raymond Parsons – Hoof: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, NWU Besigheidsskoo

Duration:00:07:24

Markoorsig

11/26/2021
Amelia Morgenrood protefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:12:54

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26 November 2021

11/26/2021
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:48:00

AgriSA se nuwe president het diep wortels in die landboubedryfxs

11/25/2021
Jaco Minnaar – President, Agri SA

Duration:00:12:50

Daar is 'n nuwe spertyd vir SA se digitale migrasie

11/25/2021
Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband

Duration:00:06:23

Swart Vrydag of net nóg 'n Vrydag?

11/25/2021
Duval van Rhyn – bedryfshoof, Game Suid-Afrika

Duration:00:08:10

Kaap Agri-winste dui op 'n gesonde landboubedryf

11/25/2021
Sean Walsh – uitvoerende hoof, Kaap Agri

Duration:00:06:25

Markoorsig

11/25/2021
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:12:55

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25 November 2021

11/25/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:08

Moenie té opgewonde word oor die regering wat nie teen die eens bemagtig, altyd bemagtig-uitspraak gaan appelleer nie

11/24/2021
Tebello Chabana - Senior Executive of Public Affairs and Transformation

Duration:00:07:09

Sakevertroue markeer die pas in die vierde kwartaal

11/24/2021
Ettienne le Roux – hoof ekonoon, RMB

Duration:00:09:34

Absa dank Sipho Pityana summier as direkteur af

11/24/2021
Sipho Patyana – voormalige direkteur, Absa & Kokkie Kooyman – direkteur en befondsbestuurder, Denker Capital

Duration:00:09:51

Markoorsig

11/24/2021
Schalk Louw – portefeulje bestuurder, PSG Old Oak

Duration:00:10:06

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24 November 2021

11/24/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:46:56

Nuwe toepassing maak nuwe markte vir boere oop

11/23/2021
Jaco Crafford - Key Trade Accounts & Central Region, HelloChoice

Duration:00:06:57

Shoprite wil 25% van sy elektrisiteit self met sonpanele opwek

11/23/2021
Wendy van Rensburg – Volhoubaarheidsbestuurder, Shoprite Group

Duration:00:05:33