RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

12/3/2021
Schalk Louw – portefeulje bestuurder, PSG Old Oak & Johann Rossouw, finansiële planner, Fiscal Private Client Services

Duration:00:18:19

Jy kan só in blaarslaai (van alle dinge) belê

12/3/2021
Walter van der Merwe – uitvoerende hoof, Fedgroup Life

Duration:00:07:19

Senwes bult sy winste

12/3/2021
Francois Strydom – uitvoerende hoof, SENWES

Duration:00:07:23

Markoorsig

12/3/2021
Schalk Louw – portefeulje bestuurder, PSG Old Oak

Duration:00:14:31

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 3 Desember 2021

12/3/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:54

Die uitvoerende hoof sit self in die (klein) oopplankantoor

12/2/2021
Tobie van Heerden - uitvoerende hoof, 10x

Duration:00:17:07

Probleme by die Lebombo-grenspos kos SA miljarde

12/2/2021
Dr Juanita Maree – uitvoerende hoof, SAAFF

Duration:00:06:56

Ford investeer nóg R600 miljoen in SA

12/2/2021
Ockert Berry – Operasionele hoof, Ford

Duration:00:07:41

Markoorsig

12/2/2021
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:09:57

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 Desember 2021

12/2/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:57

'n Baie groot kripto-myn is besig om baie geld in Johannesburg te maak

12/1/2021
Ryan Kuhnel – hoof van die Libertas-myn in Johannesburg

Duration:00:08:23

Private inisiatief het reeds meegebring dat 68 000 slaggate in Johannesburg se strate reggemaak is

12/1/2021
Francois Theron – adjunk uitvoerende hoof, Discovery Insure

Duration:00:05:18

Hoekom koop buitelanders so baie van ons groot maatskappye?

12/1/2021
Jan van Niekerk – portefeuljebestuurder, RECM

Duration:00:08:37

Ondanks beurtkrag en stakings is die vervaardigingsbedryf verbasend positief

12/1/2021
Hugo Pienaar – hoofekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek

Duration:00:06:45

Markoorsig

12/1/2021
Amelia Morgenrood protefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:11:10

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1 Desember 2021

12/1/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:58

Die verhoging van brandstofpryse sal die padvervoerbedryf se handrem optrek

11/30/2021
George de Beer – finansiële hoof, Imperial

Duration:00:06:12

African Bank se skip het gedraai

11/30/2021
Gustav Raubenheimer – finansiële hoof, African Bank

Duration:00:08:04

Die argumente vir en teen verpligte inentings

11/30/2021
Discovery inentings Dr Ron Whelan – Hoof van Discovery Covid Taakspan & Ernst Roets – Hoof: Beleid en Aksie, Afriforum

Duration:00:17:15