RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Steinhoff se skikkingsvoorstel kry die laaste groen lig

1/24/2022
Louis du Preez – uitvoerende hoof, Steinhoff & Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments

Duration:00:14:07

Wat is C-band 5G?

1/24/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:06:36

Groenwaterstof gaan nie net die omgewing baat nie, maar ook die hele ekonomie

1/24/2022
Andries Rossouw – PwC Africa Energy.

Duration:00:07:36

Maak gereed om baie méér vir krag te betaal as jy sonpanele op jou dak het

1/24/2022
Antoinette Slabbert –joernalis, Rapport

Duration:00:09:04

Markoorsig

1/24/2022
Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital

Duration:00:06:12

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 24 Januarie 2022

1/24/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:36

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

1/21/2022
Richus Nel – Finansiele Adviseur, PSG Wealth & Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA

Duration:00:23:18

Die beursverhandelde fonds-bedryf in SA groei fluks, maar bly piepklein

1/21/2022
Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA

Duration:00:12:31

Markoorsig

1/21/2022
Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA

Duration:00:04:44

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 21 Januarie 2022

1/21/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:45:20

Markoorsig

1/20/2022
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:07:54

Dit moes vandag 'n groot dag vir voormalige Sharemax-beleggers gewees het. Ongelukkig is dit nie.

1/20/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb redakteur

Duration:00:04:15

Hoë koperprys laat Orion spring

1/20/2022
Errol Smart – uitvoerende hoof, Orion Minerals Ltd

Duration:00:12:21

Die hoër minimumloon kan die ekonomiese herstel vertraag

1/20/2022
Gerhard Papenfus – uitvoerende hoof, NAESA

Duration:00:08:37

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 20 Januarie 2022

1/20/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:39:59

Hoekom verban so baie lande kripto

1/19/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno

Duration:00:08:24

Die regering se rybewysmasjien is gebreek. Sal versekeraars uitbetaal as jy in 'n ongeluk

1/19/2022
Sumarie Greybe – uitvoerende hoof, Naked

Duration:00:06:07

Capitec se aandeelprys val met 4% ná bemagtigingsaankondiging

1/19/2022
Andre du Plessis – uitvoerende hoof, Capitec

Duration:00:09:30

SA se inflasiekoers in Desember spring tot die hoogste vlak in vyf jaar

1/19/2022
Dr Elna Moolman – Hoofekonoom, Standard Bank

Duration:00:08:01

Markoorsig

1/19/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:06:49