RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Hoekom verban so baie lande kripto

1/19/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno

Duration:00:08:24

Die regering se rybewysmasjien is gebreek. Sal versekeraars uitbetaal as jy in 'n ongeluk

1/19/2022
Sumarie Greybe – uitvoerende hoof, Naked

Duration:00:06:07

Capitec se aandeelprys val met 4% ná bemagtigingsaankondiging

1/19/2022
Andre du Plessis – uitvoerende hoof, Capitec

Duration:00:09:30

SA se inflasiekoers in Desember spring tot die hoogste vlak in vyf jaar

1/19/2022
Dr Elna Moolman – Hoofekonoom, Standard Bank

Duration:00:08:01

Markoorsig

1/19/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:06:49

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 19 Januarie 2022

1/19/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:46:37

Markoorsig

1/18/2022
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:08:25

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 18 Januarie 2022

1/18/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:36

Die aantal boere in die land neem skerp af, maar voedselproduksie skiet die hoogte in

1/18/2022
Christo van der Rheede – uitvoerende hoof, Agri SA

Duration:00:08:44

Tongaat Hulett kry die groen lig vir 'n regte-uitgifte, ondanks die betrokkenheid van 'n o

1/18/2022
Dewald van Rensburg – ondersoekende joernalis, amaBhungane.

Duration:00:07:59

Die Nova skuldbrieftrust kry 'n nuwe trustee

1/18/2022
Herman Lombaard – onafhanklike makerlaar

Duration:00:10:23

BAIN bedank uit die BLSA nadat die staatskapingsverslag sy rol in die kaping van die SAID bevestig

1/18/2022
Busisiwe Mavuso – uitvoerende hoof, Business Leadership South Africa

Duration:00:12:07

Sal jy $2.5 miljoen vir 'n digitale erf betaal?

1/17/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:09:05

Koue water val op die Sjinese ekonomie

1/17/2022
Christie Viljoen – ekonoom, PwC

Duration:00:06:39

Dié sektore betaal die hoogste salarisse

1/17/2022
Mike Schussler – hoofekonoom, economists.co.za

Duration:00:09:58

Sakekamers is ontsteld oor Eskom wat sy tariewe met 20%+ wil opstoot

1/17/2022
David Mertens – Uitvoerende Direkteur, Autocast SA

Duration:00:09:07

Markoorsig

1/17/2022
Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital

Duration:00:09:35

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 17 Januarie 2022

1/17/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:47

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

1/14/2022
Ronald King – Hoof van Openbare Beleid en Regulatoriese Sake, PSG & Mia Kruger – direkteur, Kruger International

Duration:00:29:06

Wat beteken die BCI in so baie effektetrusts se name?

1/14/2022
Robert Walton – Groep Besigheidsontwikkelingsdirekteur, BCI

Duration:00:08:00