RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Sal jy $2.5 miljoen vir 'n digitale erf betaal?

1/17/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:09:05

Koue water val op die Sjinese ekonomie

1/17/2022
Christie Viljoen – ekonoom, PwC

Duration:00:06:39

Dié sektore betaal die hoogste salarisse

1/17/2022
Mike Schussler – hoofekonoom, economists.co.za

Duration:00:09:58

Sakekamers is ontsteld oor Eskom wat sy tariewe met 20%+ wil opstoot

1/17/2022
David Mertens – Uitvoerende Direkteur, Autocast SA

Duration:00:09:07

Markoorsig

1/17/2022
Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital

Duration:00:09:35

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 17 Januarie 2022

1/17/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:47

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

1/14/2022
Ronald King – Hoof van Openbare Beleid en Regulatoriese Sake, PSG & Mia Kruger – direkteur, Kruger International

Duration:00:29:06

Wat beteken die BCI in so baie effektetrusts se name?

1/14/2022
Robert Walton – Groep Besigheidsontwikkelingsdirekteur, BCI

Duration:00:08:00

Markoorsig

1/14/2022
Mia Kruger – direkteur, Kruger International

Duration:00:06:38

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 14 Januarie 2022

1/14/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:55

Hoe het die batebestuursbedryf die afgelope drie dekades verander?

1/13/2022
Piet Viljoen – voorsitter, RECM

Duration:00:14:44

Groot storting van steenkoolslik in riviere in KZN

1/13/2022
Ravi Pillay – die KwaZulu-Natalse LUR vir Omgewingsake se kontakbesonderhede & Johan Maree – 'n spesialis konsultant aangestel deur die ZAC

Duration:00:13:21

Aarto is ongrondwetlik

1/13/2022
Stefanie Fick – hoof van regsake, Outa

Duration:00:06:36

Markoorsig

1/13/2022
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Duration:00:10:39

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 13 Januarie 2022

1/13/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:01

2022 kan 'n groot jaar vir die kripto-bedryf

1/12/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno

Duration:00:08:15

Dít is hoekom mense nie genoeg vir aftrede spaar nie

1/12/2022
Ronald King – Hoof van Openbare Beleid en Regulatoriese Sake, PSG

Duration:00:07:56

Shell kyk elders in die wêreld vir olie en gas

1/12/2022
Hloniphizwe Mtolo – voorsitter, Shell Suid Afrika

Duration:00:10:14

Die projek om die Koeberg-kragstasie se lewe met 20 jaar te verleng, is al laat voor dit be

1/12/2022
Frikkie Ellis – Senior bestuurder: Kernkrag projek bestuur, Eskom

Duration:00:10:07

Markoorsig

1/12/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:11:04