RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Marius Reitz – bestuurder, Luno

1/26/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno

Duration:00:06:02

Many UK companies trial a four-day work week

1/26/2022
Francois Wilbers – Besturende direkteur van Work Dynamics

Duration:00:06:34

Navorsers sê Suid-Afrika maak nie vordering teen korupsie nie

1/26/2022
Hennie van Vuuren – uitvoerende direkteur, Open Secrets

Duration:00:07:30

Hoe raak inflasiemaatreëls in die VSA ons hier in Suid-Afrika?

1/26/2022
Professor Jannie Rossouw – Besoekende Professor by Wits Besigheidskool

Duration:00:08:17

Die petrolprys raak weer volgende maand aan rekordvlakke

1/26/2022
Dr. Christie Viljoen – ekonoom, PwC

Duration:00:10:19

Markoorsig

1/26/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:06:48

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26 Januarie 2022

1/26/2022
Tinus de Jager - Moneyweb

Duration:00:48:53

Shoprite gooi sy gewig by die Home Sweet Home-veldtog in; moedig verbruikers om plaaslike suiker te koop

1/25/2022
Thomas Funke – uitvoerende hoof, SA Canegrowers

Duration:00:07:19

Gebruik die belastingvoordele van aftreeprodukte

1/25/2022
Ronald King – Hoof van Openbare Beleid en Regulatoriese Sake, PSG

Duration:00:06:19

Transformasie in die landbousektor

1/25/2022
Cobus De Bruyn – Hoof: Kliente waarde proposisies, Nedbank Landbou

Duration:00:06:23

Sibanye Stillwater loop weg van $1 miljard oorname van twee Brasiliaanse myne

1/25/2022
Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder , Rozendal Partners

Duration:00:07:47

Die belastingbasis in SA kalwe nog so 'n bietjie weg

1/25/2022
Piet Nel – Belastingprojekleier ,Saica

Duration:00:08:53

Markoorsig

1/25/2022
Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Duration:00:09:49

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 25 Januarie 2022

1/25/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:27

Steinhoff se skikkingsvoorstel kry die laaste groen lig

1/24/2022
Louis du Preez – uitvoerende hoof, Steinhoff & Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments

Duration:00:14:07

Wat is C-band 5G?

1/24/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:06:36

Groenwaterstof gaan nie net die omgewing baat nie, maar ook die hele ekonomie

1/24/2022
Andries Rossouw – PwC Africa Energy.

Duration:00:07:36

Maak gereed om baie méér vir krag te betaal as jy sonpanele op jou dak het

1/24/2022
Antoinette Slabbert –joernalis, Rapport

Duration:00:09:04

Markoorsig

1/24/2022
Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital

Duration:00:06:12

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 24 Januarie 2022

1/24/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:36