
RSG Geldsake met Moneyweb
Business & Economics Podcasts
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Location:
South Africa
Description:
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Twitter:
@Moneyweb
Language:
Afrikaans
Website:
https://www.moneyweb.co.za/
Email:
radio@moneyweb.co.za
Episodes
Nampo se oesdag word gevier na twee jaar van Covid
5/17/2022
Dr Pieter Taljaard – uitvoerende hoof, Graan SA & Ryk van Niekerk – redakteur, Moneyweb
Duration:00:10:10
Nuwemotorvervaardiging sukkel aan die einde van 2021
5/17/2022
Henry Botha – hoof van strategie en sake-analise, Absa Voertuigfinansiering
Duration:00:05:44
Die banksektorombudsman baklei vir kliënte wat val vir aanlynbedrog
5/17/2022
Reana Steyn – Ombudsman, Bankdienste
Duration:00:08:10
Waar gaan die brandstofprys heen?
5/17/2022
Dawie Roodt – ekonoom, Efficient Groep
Duration:00:07:35
Pick 'n Pay verhoog sy omset met meer as 5%
5/17/2022
Lerena Olivier – finansiele hoof, Pick ‘n Pay
Duration:00:08:35
Markoorsig
5/17/2022
Amelia Morgenrood – portfeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen
Duration:00:06:26
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17 Mei 2022
5/17/2022
Tinus de Jager – Moneyweb
Duration:00:49:57
Apple maak die deur agter die iPod toe
5/16/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
Duration:00:05:27
CalgroM3 het die storm oorleef, en nie net die Covid-storm nie
5/16/2022
Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro M3
Duration:00:06:47
Dít is hoekom hoenderpryse so skerp styg
5/16/2022
Chris Schutte – uitvoerende hoof, Astral Foods
Duration:00:10:55
Raubex bou paaie dat dit klap
5/16/2022
Rudolf Fourie – uitvoerende hoof, Raubex
Duration:00:08:02
Vodacom kyk na die res van Afrika
5/16/2022
Shameel Joosub – uitvoerende hoof, Vodacom
Duration:00:10:45
Markoorsig
5/16/2022
Renier De Bruyn – Senior Aandelenavorsingsanalis, Sanlam Private Wealth
Duration:00:05:12
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 Mei 2022
5/16/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Duration:00:49:33
Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
5/13/2022
Ettienne Bezuidenhout – finansiële adviseur, AlexForbes & Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA
Duration:00:21:26
10x koop Coreshare vir 'n onbekende kontantbedrag
5/13/2022
Tobie van Heerden – uitvoerende hoof, 10x
Duration:00:07:58
Kenners voorspel dat rentekoerse volgende week met 0.5% gaan styg
5/13/2022
Ettienne Le Roux – hoof ekonoom, RMB
Duration:00:07:30
Markoorsig
5/13/2022
Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA
Duration:00:08:35
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 Mei 2022
5/13/2022
Tinus de Jager – Moneyweb
Duration:00:49:11
Fase 2 beurtkrag duur voort tot 10:00 vannaand soos die koue aanvraag laat verhoog
5/12/2022
Jan Oberholzer – bedryshoof, Eskom
Duration:00:09:00