
RSG Geldsake met Moneyweb
Business & Economics Podcasts
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Location:
South Africa
Description:
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Twitter:
@Moneyweb
Language:
Afrikaans
Website:
https://www.moneyweb.co.za/
Email:
radio@moneyweb.co.za
Episodes
Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
5/13/2022
Ettienne Bezuidenhout – finansiële adviseur, AlexForbes & Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA
Duration:00:21:26
10x koop Coreshare vir 'n onbekende kontantbedrag
5/13/2022
Tobie van Heerden – uitvoerende hoof, 10x
Duration:00:07:58
Kenners voorspel dat rentekoerse volgende week met 0.5% gaan styg
5/13/2022
Ettienne Le Roux – hoof ekonoom, RMB
Duration:00:07:30
Markoorsig
5/13/2022
Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA
Duration:00:08:35
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 Mei 2022
5/13/2022
Tinus de Jager – Moneyweb
Duration:00:49:11
Fase 2 beurtkrag duur voort tot 10:00 vannaand soos die koue aanvraag laat verhoog
5/12/2022
Jan Oberholzer – bedryshoof, Eskom
Duration:00:09:00
Tinus drink koffie met die stigter van Ultimate Sports Nutrition, Albe Geldenhuys
5/12/2022
Albe Geldenhuys – stigter & uitvoerende hoof, USN
Duration:00:11:58
Nebu Gold toor met goud om beleggingsjuweliersware te maak
5/12/2022
Helen Viljoen – uitvoerende hoof, Nebu Gold
Duration:00:08:24
Die Suid-Afrikaanse mynbouindaba kom tot ‘n einde in Kaapstad
5/12/2022
Elaine Hattingh – Bestuurder: Innovasiebeplanning en -uitvoering, Exxaro Resources
Duration:00:09:52
Markoorsig
5/12/2022
JB Smith - MD en Portefeulje Bestuurder, Sequoia Capital Management
Duration:00:06:57
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 12 Mei 2022
5/12/2022
Tinus de Jager – Moneyweb
Duration:00:49:35
Kriptopryse halfveer in ses maande
5/11/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno
Duration:00:06:02
Vandag 25 jaar gelede het Deep Blue vir Garry Kasparov geklop en 'n nuwe AI-era ingelei
5/11/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
Duration:00:06:30
Wat is die gevolge vir maatskappye as kuberkrakers kliënte se inligting steel?
5/11/2022
Corien Potgieter – prokureur en direkteur, BrandPotgieter
Duration:00:07:26
Die koeël van die SAL-privatisering is nog nie deur die kerk nie
5/11/2022
Pravin Gordhan – Minister van Openbare Ondernemings
Duration:00:12:45
Markoorsig
5/11/2022
Schalk Louw – portefeuljebestuurder, PSG Wealth
Duration:00:06:30
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 11 Mei 2022
5/11/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Duration:00:50:59
Dries van Coller praat oor die interdik wat op die jag van seker spesies geplaas is
5/10/2022
Dries van Coller – Bestuurshoof van die professionele jagtervereeniging
Duration:00:07:35
Kaap Agri sê sy omset groei met meer as 26 persent
5/10/2022
Sean Walsh – uitvoerende hoof, Kaap Agri
Duration:00:06:47
SARS sê nee vir tuisblyeise
5/10/2022
Piet Nel – Belastingprojekleier ,Saica
Duration:00:08:13