RSG Geldsake met Moneyweb
Business & Economics Podcasts
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:
South Africa
Description:
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Twitter:
@Moneyweb
Language:
Afrikaans
Website:
https://www.moneyweb.co.za/
Email:
radio@moneyweb.co.za
Episodes
Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
5/20/2022
Jean-Pierre Verster – stigter, Protea Capital Management & JB Smith - MD en Portefulje Bestuurder, Sequoia Capital Management
Duration:00:22:29
'n Finansiële rigting is steeds 'n goeie beroepskeuse
5/20/2022
Wessel Botha – besturdende direkteur, SDC Wealth
Duration:00:09:24
Ekonomiese stappe tydens Covid laat ons nou bontstaan
5/20/2022
Professor HB Klopper bestuurshoof van die Da Vinci Instituut
Duration:00:07:43
Markoorsig
5/20/2022
JB Smith - MD en Portefulje Bestuurder, Sequoia Capital Management
Duration:00:05:10
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 Mei 2022
5/20/2022
Tinus de Jager – Moneyweb
Duration:00:48:41
Die landboubedryf bly 'n seksie bedryf
5/19/2022
Sean Walsh - uitvoerende hoof, Kaap Agri
Duration:00:08:39
Bedrogberaad kyk na kubermisdaad in SA
5/19/2022
Manie Van Schalkwyk, CEO of the Southern African Fraud Prevention Service
Duration:00:07:33
Afrimat se fokus op mynbou werp vet vrugte af
5/19/2022
Andries van Heerden – uitvoerende hoof, Afrimat
Duration:00:06:03
Raubex reageer op Sanral se kansellasie van verskeie groot tenders
5/19/2022
Rudolf Fourie – uitvoerende hoof, Raubex
Duration:00:06:42
Hou vas... die rentekoers kan nog verder styg!
5/19/2022
Ettienne le Roux – hoof ekonoom, RMB
Duration:00:09:56
Markoorsig
5/19/2022
Drikus Combrinck - uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
Duration:00:06:47
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19 Mei 2022
5/19/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Duration:00:49:17
Hoe skerp was die mes waarmee TerraUSD die kriptobedryf gesny het?
5/18/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno
Duration:00:07:26
Die landboubedryf gaan oor 10 jaar totaal anders lyk
5/18/2022
Cobus de Bruyn – Hoof: Kliente waarde proposisies, Nedbank Landbou
Duration:00:06:52
Sanral kanselleer vyf kontrakte ter waarde van R17,5 miljard
5/18/2022
Vusi Mona – bestuurder, Sanral
Duration:00:08:22
Is jou huishouding se inflasiekoers 5,9%?
5/18/2022
Lullu Krugel – ekonoom, PwC
Duration:00:06:37
Rekord winste en dividend vir NinetyOne
5/18/2022
Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, NinetyOne
Duration:00:07:38
Markoorsig
5/18/2022
Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA
Duration:00:09:39
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18 Mei 2022
5/18/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Duration:00:48:16
Nampo se oesdag word gevier na twee jaar van Covid
5/17/2022
Dr Pieter Taljaard – uitvoerende hoof, Graan SA & Ryk van Niekerk – redakteur, Moneyweb
Duration:00:10:10