RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

5/27/2022
Natasja Hart – welvaartbestuurder, GCI Weatlh & Schalk Louw - portefeulje bestuurder, PSG Old Oak

Duration:00:18:03

Hoe hou jou spaargeld as jy 100 jaar oud word

5/27/2022
Wynand Gouws - welvaartbestuurder, Gradidge Mahura Investments

Duration:00:07:52

Pepkor se wins groei in moeilike tye

5/27/2022
Leon Lourens – uitvoerende hoof, Pepkor

Duration:00:05:24

Nog geen aanduiding dat die regering sy brandstofprystoelaag gaan verleng nie

5/27/2022
Layton Beard – woordvoerder, Automobile Association

Duration:00:05:57

Markoorsig

5/27/2022
Schalk Louw - portefeulje bestuurder, PSG Old Oak

Duration:00:09:47

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 27 Mei 2022

5/27/2022
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:50:47

Hoe mooi werk banke werklik met hul kliënte?

5/26/2022
Reana Steyn – ombudsman, Bankdienste

Duration:00:08:51

Die stompkopkewer kan die ekonomie R275 miljard kos

5/26/2022
Prof Martin de Wit – ekologiese en omgewingsekonomie, Universiteit Stellenbosch

Duration:00:07:38

Só lyk die eerste uitbreidingfase van die Gautrain-netwerk

5/26/2022
Dr Barbara Jensen-Vorster – Senior Uitvoerende Bestuurder, Kommunikasie en Bemarking, Gautrain

Duration:00:09:36

Twee uit drie plaaslike owerhede is in die finansiële moeilikheid

5/26/2022
Charl Kocks – uitvoerende hoof, Ratings Africa

Duration:00:04:44

Nampak se wins én skuld styg

5/26/2022
Erik Smuts – uitvoerende hoof, Nampak

Duration:00:08:31

Markoorsig

5/26/2022
Mia Kruger - direkteur, Kruger Internasional

Duration:00:06:35

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 26 Mei 2022

5/26/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:11

Wat is Bitcoin Pizza-dag?

5/25/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno

Duration:00:08:51

Nuwe bemagtigingswet: wat is anders?

5/25/2022
Anli Bezuidenhout – Direkteur: Diensregspraktyk, Cliffe Dekker Hofmeyr

Duration:00:04:47

Mediclinic se wins spring tot pre-Covid-vlakke

5/25/2022
Ronnie van der Merwe – uitvoerende hoof, Mediclinic

Duration:00:10:55

Werkers by die Inkomstediens begin staak

5/25/2022
Nicolaas van Wyk – uitvoerende hoof, Saiba

Duration:00:06:40

Span SA se boodskap goed in Davos ontvang

5/25/2022
Dr Leila Fourie – uitvoerende hoof, JSE

Duration:00:07:44

Markoorsig

5/25/2022
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:06:38

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25 Mei 2022

5/25/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:01