
RSG Geldsake met Moneyweb
Business & Economics Podcasts
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Location:
South Africa
Description:
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Twitter:
@Moneyweb
Language:
Afrikaans
Website:
https://www.moneyweb.co.za/
Email:
radio@moneyweb.co.za
Episodes
Ons beantwoord luisteraars se geldvrae
7/1/2022
Alwyn van der Merwe – B eleggings D STING (0’ irekteur , Sanlam Private Wealth & Richus Nel – Finansiele Adviseur, PSG Wealth
Duration:00:23:37
Markoorsig
7/1/2022
Alwyn van der Merwe – Beleggings Direkteur , Sanlam Private Wealth
Duration:00:10:21
Maak jou reg vir nóg 'n stewige brandstofprysverhoging
7/1/2022
Stefanie Fick – hoof van regsake , OUTA
Duration:00:09:27
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 01 July 2022
7/1/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Duration:00:48:52
Vrydae is vetkoekdag!
6/30/2022
Bertina Engelbrecht – Uitvoerende hoof, Clicks
Duration:00:15:23
Discovery Life het verlede jaar betaal R12 miljoen se eise uitbetaal
6/30/2022
Dr Maritha van der Walt - Hoof mediese beampte, Discovery Life
Duration:00:06:22
Die belastingseisoen open more. Wat moet jy weet?
6/30/2022
Piet Nel - Belastingprojekleier ,Saica
Duration:00:10:22
Wat beïnvloed tans die rand se wisselvalligheid?
6/30/2022
Gert Visser – valutaspesialis, RMB
Duration:00:08:04
Markoorsig
6/30/2022
Drikus Combrinck - uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
Duration:00:06:41
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 30 June 2022
6/30/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Duration:00:50:31
Hoe maak jy 'n kriptobetaling?
6/29/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno
Duration:00:09:13
Dít is die gemiddelde salaris in Suid-Afrika
6/29/2022
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom
Duration:00:09:19
Verbruikersvertroue val tot sy laagste vlak sedert 1987
6/29/2022
Prof. George Kershoff, adjunkdirekteur van die Buro van Ekonomiese Ondersoek
Duration:00:05:58
Die Weskaapse regering praat met Tiger Brands oor sy inlê-fabriek
6/29/2022
Alan Winde – Premier van die Weskaap
Duration:00:08:32
Eskom en vakbonde praat weer nadat onwettige staking SA tot vlak 6 beurtkrag lei
6/29/2022
Helgard Cronjé – Adjunkhoofsekretaris: Openbare Sektor, Solidariteit
Duration:00:07:31
Markoorsig
6/29/2022
Schalk Louw - portefeulje bestuurder, PSG Old Oak
Duration:00:08:20
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29 June 2022
6/29/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Duration:00:50:29
Die boer van die jaar sê kommunikasie met werkers is sy geheim
6/28/2022
Ian Cunningham – sagtevrugte- en wyndruifboer van Elgin en Villiersdorp,Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jong Boer van die jaar
Duration:00:06:21
Die belastingombudsman sê SARS kannie met hulle eie spertye voorendag kom nie
6/28/2022
Francois Viljoen – Spesialis Sistemiese Ondersoeke, Taks Ombuds
Duration:00:05:09
AlexForbes sê mediese fondse doen goed in Suid-Afrika
6/28/2022
Paresh Prema – Hoof: Tegniese en aktuariële konsultasieoplossings,Alexforbes
Duration:00:06:31