RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Bitcoin se nagmerrie-kwartaal is nou gelukkig verby

7/6/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno

Duration:00:07:22

Is vaste depositos tans 'n realistiese opsie om kapitaal te beskerm?

7/6/2022
Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset Wes

Duration:00:08:02

Slim entrepreneurs help klein ondernemings om beurtkrag te oorkom

7/6/2022
Divan Botha – Entrepreneur

Duration:00:07:07

Sterk landboubedryf help Senwes tot sy beste prestasie nóg

7/6/2022
Francois Strydom – uitvoerende hoof, Senwes

Duration:00:09:16

Markoorsig

7/6/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:11:28

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 6 Julie 2022

7/6/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:49:39

Die swakker kwaliteit van mielies kan boere se inkomste raak

7/5/2022
Dr Pieter Taljaard – uitvoerende hoof, GraanSA

Duration:00:06:40

Hoe het beurtkrag Nampak geraak?

7/5/2022
Erik Smuts – uitvoerende hoof, Nampak

Duration:00:09:07

Eskom en vakbonde skud blad oor 7%-verhoging

7/5/2022
Hugo Pienaar – Cliffe Dekker Hofmeyr

Duration:00:07:35

Markoorsig

7/5/2022
Chris Davies - portefeuljebestuurder, PSG Wealth

Duration:00:05:14

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 5 Julie 2022

7/5/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:25

Die AERO Suid-Afrika Handelskou skop dié week by die Wonderboom-lughawe af

7/4/2022
Annelie Reynolds – Skou Organiseerder, AERO Suid-Afrika Handelskou

Duration:00:06:33

Lees die fynskrif van jou versekeringspolis as beurtkrag jou televisie breek

7/4/2022
Sumarie Greybe – uitvoerende hoof, Naked Versekering

Duration:00:07:52

Mense stroom na winkelsentrums tydens beurtkrag

7/4/2022
Jackie van Niekerk – uitvoerende hoof, Attacq

Duration:00:08:37

Beleidsekerheid is op 'n ses jaar laagtepunt

7/4/2022
Prof Raymond Parsons – Hoof: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, NWU Besigheidsskool

Duration:00:10:01

Markoorsig

7/4/2022
Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital

Duration:00:11:29

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 4 Julie 2022

7/4/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:47

Ons beantwoord luisteraars se geldvrae

7/1/2022
Alwyn van der Merwe – Direkteur , Sanlam Private Wealth & Richus Nel – Finansiele Adviseur, PSG Wealth

Duration:00:23:37

Markoorsig

7/1/2022
Alwyn van der Merwe – Beleggings Direkteur , Sanlam Private Wealth

Duration:00:10:21

Maak jou reg vir nóg 'n stewige brandstofprysverhoging

7/1/2022
Stefanie Fick – hoof van regsake , OUTA

Duration:00:09:27