RSG Geldsake met Moneyweb
Business & Economics Podcasts
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:
South Africa
Description:
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Twitter:
@Moneyweb
Language:
Afrikaans
Website:
https://www.moneyweb.co.za/
Email:
radio@moneyweb.co.za
Episodes
Dié 18-jarige wil indringerplante gebruik om varsprodukte langer vars te hou
6/27/2022
Nicolaas Moolman – Graad 12 leerder, Hoërskool Volksrust
Duration:00:08:18
PPC vra vir beskerming teen ingevoerde sement
6/27/2022
Roland van Wijnen – uitvoerende hoof, PPC
Duration:00:06:38
Die eerste Suid-Afrikaanse maatskappy noteer op die JSE in meer as twee jaar
6/27/2022
Frans Reichert – finansiele hoof, CA Sales Holdings
Duration:00:04:36
Hoe het die Gupta's se R8,8 miljard deur die SA finansiële stelsel gevloei?
6/27/2022
Pieter Smit - uitvoerende bestuurder, FIC
Duration:00:13:34
Naspers en Prosus se aandele skiet deur die dak
6/27/2022
Renier De Bruyn – Senior Aandelenavorsingsanalis, Sanlam Private Wealth
Duration:00:12:35
Markoorsig
6/27/2022
Johan Gouws – portefeulte bestuurder, Sasfin Wealth
Duration:00:02:30
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 27 June 2022
6/27/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Duration:00:48:59
Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
6/24/2022
Rita Cool – Finansiële Beplanner, Alexander Forbes & Schalk Louw - portefeulje bestuurder, PSG Old Oak
Duration:00:14:32
Boere brom oor inmaakfabriek
6/24/2022
Jacques Jordaan – uitvoerende hoof, Canning Fruit Producers Association
Duration:00:10:41
Eskom se bittersoet week: 18 nuwe aanlegte en 'n onwettige staking
6/24/2022
Andre de Ruyter – groepshoof, Eskom
Duration:00:15:19
Markoorsig
6/24/2022
Schalk Louw - portefeulje bestuurder, PSG Old Oak
Duration:00:04:58
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 Junie 2022
6/24/2022
Ryk van Niekerk– Moneyweb
Duration:00:47:04
Koffie met Willie Lategan
6/23/2022
Willie Lategan – groepshoof, Hollard
Duration:00:09:09
Hoekom is 'n testament belangrik?
6/23/2022
Jaco Joubert – Welvaartbestuurder, PSG wealth
Duration:00:08:27
SAB help die jeug in die landbousektor
6/23/2022
Gawie Kotze – Landbou: ontwikkelingsbestuurder, SAB
Duration:00:05:23
Aankoopbestuurdersindekse ry wipplank in Europa en Asië
6/23/2022
Dr Elna Moolman – senior ekonoom, Standard Bank
Duration:00:08:03
Aanwysers in die boubedryf wys 'n oplewing
6/23/2022
Dr Roelof Botha – ekonomiese adviseur, Optimum Groep
Duration:00:09:36
Markoorsig
6/23/2022
Renier De Bruyn – Senior Aandelenavorsingsanalis, Sanlam Private Wealth
Duration:00:07:37
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23 June 2022
6/23/2022
Tinus de Jager – Moneyweb
Duration:00:49:30
Kubergeldeendeenhede sukkel weer die week
6/22/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno
Duration:00:09:29