RSG Geldsake met Moneyweb
Business & Economics Podcasts
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:
South Africa
Description:
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Twitter:
@Moneyweb
Language:
Afrikaans
Website:
https://www.moneyweb.co.za/
Email:
radio@moneyweb.co.za
Episodes
Die regering verbied die vervoer van beeste
8/16/2022
Gerhard Schutte, uitvoerende hoof, Rooivleisprodusentevereniging
Aftrede is n opwindende maar ook skrikwekkende vooruitsig
8/16/2022
Morné Ooshuizen – welvaartbestuurder, PSG Wealth
Google se nuwe ondersese kabel is ’n monster
8/16/2022
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband
Suid-Afrikaners installeer sonpanele dat dit bars
8/16/2022
De Villiers Botha – woordvoerder en raadslid, SAPVIA
PnP stel QualiSave bekend om middelmark te teiken
8/16/2022
Lerena Olivier – finansiële hoof, Pick ’n Pay
Markoorsig
8/16/2022
Alwyn van der Merwe – direkteur van beleggings, Sanlam Private Wealth
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16 Augustus 2022
8/16/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Skep kuns deur met jou rekenaar te praat
8/15/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
Sowat 75% van Suid-Afrikaners verdien minder as R5800 per maand
8/15/2022
Jacolize Meiring – Hoof: Persoonlike Finansies Navorsingseenheid
Thungela se wins laat die oë traan, aandeelhouers kan glimlag
8/15/2022
Deon Smith - finansiele hoof, Thungela
Absa se wins spring met 'n stewige 27%
8/15/2022
Arrie Rautenbach – uitvoerende hoof, Absa
Takatso wil stééds 'n belang van 51% van die SAL koop
8/15/2022
Tshepo Mahloele – voorsitter, Takatso Consortium.
Markoorsig
8/15/2022
Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15 Augustus 2022
8/15/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
8/12/2022
Elke Brink – finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management Stellenbosch & Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth
'Die CIPC is gedwing om by Nova in te gryp'
8/12/2022
Cuma Zwane – ondersoeker, CIPC
Markoorsig
8/12/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 Augustus 2022
8/12/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Van doktor tot forensiese ondersoeker...
8/11/2022
Dr Angelique Coetzee – voorsitter, Raad vir Mediese skemas
Honderde vraghouers vas in Europese hawens
8/11/2022
Hannes de Waal – hoof, Venco