RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Watter institusionele beleggers besit die meeste kriptobates?

8/10/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno

Umuthi-baas praat oor Londense noteringsgemors

8/10/2022
Gert Viljoen – uitvoerende hoof, Umuthi Healthcare

Nywerheidsbedryf ontstoke oor Sasol wat gaspryse basies wil verdubbel

8/10/2022
Jaco Human – uitvoerende beampte, IGUA-SA

Nedbank-wins spring met bykans 30%

8/10/2022
Mike Brown – finansiele hoof, Nedbank

Markoorsig

8/10/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 Augustus 2022

8/10/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Anet Ahern

8/8/2022
Anet Ahern as Hoof Uitvoerende Beampte van PSG Batebestuur

Bertina Engelbrecht

8/8/2022
Bertina Engelbrecht. CEO/Executive Director, Clicks Group Ltd

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 9 Augustus 2022

8/8/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Lig jou huis se IK

8/8/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Inflasie, rentekoerse en die ekonomie ... hoe raak dit Suid-Afrika

8/8/2022
Professor HB Klopper – bestuurshoof van die Da Vinci Instituut

Capitec vra verskoning vir 'n diensonderbreking

8/8/2022
Francois Viviers – woordvoerder, Capitec

Eskom sê Nersa se manier van tariewe uitwerk gaan pryse opstoot

8/8/2022
Hasha Tlhotlhalemaje – Hoofbestuurder: Regulasies, Eskom

Markoorsig

8/8/2022
Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 8 Augustus 2022

8/8/2022
Tinus de Jager – Moneyweb

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

8/5/2022
Richus Nel – Finansiele Adviseur, PSG Wealth & Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Die derde evolusie van die internet staan voor ons deur

8/5/2022
Andries Brink, bestuurshoof van 42Markets

Meer as 500 000 nuwe werke word in die VSA geskep in die vorige maand; 'n teken

8/5/2022
Johann Els – hoof ekonoom, Old Mutual

Markoorsig

8/5/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 5 Augustus 2022

8/5/2022
Tinus de Jager – Moneyweb