RSG Geldsake met Moneyweb
Business & Economics Podcasts
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:
South Africa
Description:
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Twitter:
@Moneyweb
Language:
Afrikaans
Website:
https://www.moneyweb.co.za/
Email:
radio@moneyweb.co.za
Episodes
Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
8/5/2022
Richus Nel – Finansiele Adviseur, PSG Wealth & Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth
Die derde evolusie van die internet staan voor ons deur
8/5/2022
Andries Brink, bestuurshoof van 42Markets
Meer as 500 000 nuwe werke word in die VSA geskep in die vorige maand; 'n teken
8/5/2022
Johann Els – hoof ekonoom, Old Mutual
Markoorsig
8/5/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 5 Augustus 2022
8/5/2022
Tinus de Jager – Moneyweb
Dawie die akteur, avonturier...en ekonoom
8/4/2022
Dawie Roodt – hoof ekonoom, Efficient Groep
Kan Kulula 'n Comair-likwidasie oorleef?
8/4/2022
Cloete Murray – onafhanklike likwidateer, Sechaba trust
Transnet wil R100 miljard op die Durban-hawe bestee
8/4/2022
Dr Bridgette Gasa-Toboti – portefeulje direkteur, Durban Logistieke: Transnet Nasionale Hawe-owerheid
Die CIPC belet Nova om nóg eiendomme te verkoop
8/4/2022
Herman Lombaard – onafhanklike makerlaar
Markoorsig
8/4/2022
Drikus Combrinck - uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 4 Augustus 2022
8/4/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Bitcoin se goeie Julie uiters gekorreleerd met aandeelpryse
8/3/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno
Die regering wil 'n deel van Eskom se skuldlas oorneem
8/3/2022
Dawie Roodt – hoof ekonoom, Efficient Groep & Jannie Oosthuizen – hoof bemiddelaar, PSA
TymeBank koop Retail Capital en wil finansiering aan KMOs op sy kop draai
8/3/2022
Coenraad Jonker – mede-stigter en uitvoerende hoof, Tymebank
Markoorsig
8/3/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 3 Augustus 2022
8/3/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Die opskorting van invoerheffings op hoenderprodukte gaan nie werklik verbruiker
8/2/2022
Grant Hendricks – uitvoerende raadslid, AMIE en besturende direkteur, Umoya & Izaak Breitenbach – bestuurder, South African Poultry Association (SAPA)
Chinese motors raak al hoe gewilder in Suid-Afrika
8/2/2022
Henry Botha – hoof van strategie en sake-analise, Absa Voertuigfinansiering
Huiswerkers word te min betaal, word verloor hulle werk
8/2/2022
Hugo Pienaar – Direkteur: Diensregspraktyk, Cliffe Dekker Hofmeyr
Die JSE maak innoverende planne om winsgroei te handhaaf
8/2/2022
Dr Leila Fourie - uitvoerende hoof, JSE