RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake

8/12/2022
Elke Brink – finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management Stellenbosch & Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

'Die CIPC is gedwing om by Nova in te gryp'

8/12/2022
Cuma Zwane – ondersoeker, CIPC

Markoorsig

8/12/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 Augustus 2022

8/12/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Van doktor tot forensiese ondersoeker...

8/11/2022
Dr Angelique Coetzee – voorsitter, Raad vir Mediese skemas

Honderde vraghouers vas in Europese hawens

8/11/2022
Hannes de Waal – hoof, Venco

SA gaan heel moontlik op die FAFT-gryslys geplaas word, maar dis nie so erg nie.

8/11/2022
Johann Els – hoof ekonoom, Old Mutual

RAIN soek vir Telkom, maar die TRP sê hokaai!

8/11/2022
Jan Vermeulen - Redakteur, Mybroadband

Markoorsig

8/11/2022
JB Smith - MD en Portefulje Bestuurder, Sequoia Capital Management

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 11 Augustus 2022

8/11/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Watter institusionele beleggers besit die meeste kriptobates?

8/10/2022
Marius Reitz – bestuurder, Luno

Umuthi-baas praat oor Londense noteringsgemors

8/10/2022
Gert Viljoen – uitvoerende hoof, Umuthi Healthcare

Nywerheidsbedryf ontstoke oor Sasol wat gaspryse basies wil verdubbel

8/10/2022
Jaco Human – uitvoerende beampte, IGUA-SA

Nedbank-wins spring met bykans 30%

8/10/2022
Mike Brown – finansiele hoof, Nedbank

Markoorsig

8/10/2022
Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 Augustus 2022

8/10/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

As jy die verskil wil hê in jou maatskappy moet jy vroeër begin.

8/8/2022
Anet Ahern - Hoof Uitvoerende Beampte, PSG Batebestuur

Wat moet ons nog doen om geslagsbillikheid te verseker?

8/8/2022
Bertina Engelbrecht – Uitvoerende hoof, Clicks.

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 9 Augustus 2022

8/8/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Lig jou huis se IK

8/8/2022
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool