RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Beurtkrag dwing aartappelboere om vroeër te oes...en dit gaan jou sak raak

10/4/2022
Willie Jacobs- uitvoerende hoof, Potatoes SA

Te midde van groot onsekerheid, gaan daar 'n reuse-ontwikkeling in KZN Verrys

10/4/2022
Barto van der Merwe- besturende direkteur, Renishaw Coastal Precinct

Gaan Brittanje se probleme jou sak raak?

10/4/2022
Deon Gouws- beleggingshoof, Credo Group UK

Wie luister vir André de Ruyter af?

10/4/2022
Andre de Ruyter- uitvoerende hoof, Eskom

Markoorsig

10/4/2022
Chantel Marx- hoof van belegginsnavorsing, FNB Wealth and Investment

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 04de Oktober 2022

10/4/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Ruimterommel raak 'n reuse-probleem en die eerste elektriese passasiersvliegtuig

10/3/2022
Pieter Geldenhuys , toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation

27Four stel 'n nuwe R10 miljard Sukuk vir Moslembeleggers bekend

10/3/2022
Werner Opperman- hoof van alternatiewe beleggings, CAIA

Die Inkomstediens het nou sy visier op trusts

10/3/2022
Piet Nel- projekdirekteur van professionele ontwikkeling, SAICA

Absa PMI wys beurtkrag byt baie seer

10/3/2022
Lisette de Schepper- die kwartaallikse vervaardigingsopname en aankopebestuurdersindeksredakteur by Buro vir Ekonomiese Navorsing

Markoorsig

10/3/2022
Theo Vorster- beleggingsbestuurder, Galileo Capital

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 03de Oktober 2022

10/3/2022
Ryk van Niekerk– Moneyweb

Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

9/30/2022
Elke Brink- direkteur en adviseur, PSG Route 21 & Jean Pierre Verster- uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Jy kan nou in 'n hennep-plant belê

9/30/2022
Walter van der Merwe, uitvoerende hoof by Fedgroup

Kan Eskom se nuwe direksie 'n lig uit 'n hoed trek?

9/30/2022
Piet van Staden- voormalige voorsitter van die Groep van Intensiewe Kragverbruikers (EIUG)

Markoorsig

9/30/2022
Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof, Protea Capital Management

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30ste September 2022

9/30/2022
Ryk van Niekerk– Moneyweb

Ryk drink koffie met Charl Kocks

9/29/2022
Charl Kocks, uitvoerende hoof, Ratings Afrika

Capitec se wins groei met 17%; mark teleurgesteld met die dividend

9/29/2022
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof by Capitec

Maak seker jou buitelandse beleggingsportefeulje is in die regte struktuur

9/29/2022
Albert Coetzee, hoof van buitelandse beleggings vir Ninety One se beleggingsplatform