RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Die skerp daling in kripto-pryse het beleggers se gedrag verander

9/28/2022
Marius Reitz, algemene bestuurder by Luno

Santam help plaaslike owerhede om die risikos van klimaatsverandering te verlaag

9/28/2022
Hennie Nel, finansiële hoof by Santam

Suid-Afrikaners staan tou by banke om finansiering vir sonkragstelsels te kry

9/28/2022
Steven Barker, hoof van hoof van hoof van alledaagse bankdienste by Standard Bank

Die gemiddelde maandelikse salaris wat in bankrekenings inbetaal word is R14 700

9/28/2022
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom

Ascendis Health staan uit die stof op

9/28/2022
Carl Neethling, uitvoerende hoof by Ascendis Health

Markoorsig

9/28/2022
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 28ste September 2022

9/28/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Ontmoet die Jong Boer van die jaar

9/27/2022
Daniël Opperman, TLU SA se Jong Boer van die Jaar

Indeks peil die gemoedstoestand van Suid-Afrikaners deur hul tweets te ontleed

9/27/2022
Prof. Talita Dalton- Greyling, mede stigter van Gross National Happiness en medeprofessor by UJ

Sowat 120 000 mense het in die tweede kwartaal hul werk verloor

9/27/2022
Lullu Krugel, hoofekonoom by PWC Suid-Afrika

Daar kan koppe op Eskom se direksie rol; nuwe aanstellings in die pyplyn

9/27/2022
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport

Probleme skep geleenthede

9/27/2022
Jannie Durand, uitvoerende hoof by Remgro

Markoorsig

9/27/2022
Kokkie Kooyman, portefeulje bestuurder by Denker Capital

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27ste September 2022

9/27/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Jou sekuriteitskamera kan meer doen as net videos neem

9/26/2022
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation

Nóg 'n vakbond sê dit kan dalk die staat se 3% verhogingaanbod verwerp

9/26/2022
Jannie Oosthuizen, hoof bemiddelaar, PSA

Tot 20 000 kandidaat-eiendomsagente kan hul werk kwyt wees

9/26/2022
Jan Le Roux, hoof uitvoerende beampte , Leapfrog

Privaatsektor spooroperateurs trek hulle neuse vir Transnet op

9/26/2022
Martin Erasmus, direkteur, GenRail

Nuwe agentskap gee SA ’n beleggingsgradering

9/26/2022
Sean Barnard, nie - uitvoerende direkteur, SAR

Markoorsig

9/26/2022
Theo Vorster- uitvoerende hoof, Galileo Capital