RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Jou sekuriteitskamera kan meer doen as net videos neem

9/26/2022
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation

Nóg 'n vakbond sê dit kan dalk die staat se 3% verhogingaanbod verwerp

9/26/2022
Jannie Oosthuizen, hoof bemiddelaar, PSA

Tot 20 000 kandidaat-eiendomsagente kan hul werk kwyt wees

9/26/2022
Jan Le Roux, hoof uitvoerende beampte , Leapfrog

Privaatsektor spooroperateurs trek hulle neuse vir Transnet op

9/26/2022
Martin Erasmus, direkteur, GenRail

Nuwe agentskap gee SA ’n beleggingsgradering

9/26/2022
Sean Barnard, nie - uitvoerende direkteur, SAR

Markoorsig

9/26/2022
Theo Vorster- uitvoerende hoof, Galileo Capital

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 26 September 2022

9/26/2022
Ryk van Niekerk– Moneyweb

Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

9/23/2022
Johan Gouws, hoof van advies, Sasfin Wealth en Richus Nel, Finansiële raadgewer, PSG Wealth

Plastiekbottels kan ten volle herwin word teen 2025.

9/23/2022
Nathalie Hendricks, woordvoerder CCBSA

AgriSA sê beurtkrag kan Suid-Afrika se voedselsekerheid ‘n knou gee

9/23/2022
Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur, AgriSA

Markoorsig

9/23/2022
Johan Gouws– hoof van advies, Sasfin Wealth

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 23 September 2022

9/23/2022
Tinus de Jager– Moneyweb

Die gemiddelde entrepreneur sukkel om by veranderende omstandighede aan te pas.

9/22/2022
Carl Neetling, uitvoerende hoof, Ascendis Health

Suid-Afrikaners se aptyt vir buitelandse beleggings neem af

9/22/2022
Albert Coetzee, hoof van beleggingsplatform, Ninety- One

Kaapstad maak planne om beurtkrag te beperk

9/22/2022
Geordin Gwyn Hill-Lewis, burgermeester van Kaapstad

Rentekoersverhoging beteken jou huisverband gaan jou 22% meer kos, maar diegene

9/22/2022
Ettiene Le- Roux- hoofekonoom, RMB & Jacobus Lacock- vaste inkomste profiel bestuurder, Fairtree Capital

Markoorsig

9/22/2022
Sckalk Louw- portefeulje bestuurder, PSG Old Oak

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 22ste September 2022

9/22/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Hoekom val kriptogeldeenhede soos 'n klip?

9/21/2022
Marius Reitz- algemene bestuurder, Luno

Moet beleggers volgens hulle risikoprofiel of behoeftes belê?

9/21/2022
Hennie Fourie- welvaarts bestuurder, PSG Wealth, Pretoria- Oos