RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans

Episodes

Steinheist-vervaardiger sê nog baie dokumentêre produksies kom

10/6/2022
Wim Steyn – stigterlid, Idea Candy

Rio Tinto gaan ook 'n reuse elektrsiteit-aanleg in Suid-Afrika bou

10/6/2022
Werner Duvenhage – besturende direkteur , RMB

Hof beveel Fikile Mbalula om binne 20 dae sy werk te doen

10/6/2022
Johann Ferreira – uitvoerende hoof, Intercape

Transnet se probleme kos die mynbedryf en Suid-Afrika miljarde rande

10/6/2022
Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Partners

Markoorsig

10/6/2022
Mia Kruger– navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 06de Oktober 2022

10/6/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Hoeveel mense betaal vir goede en dienste met kriptogeldeenhede?

10/5/2022
Marius Reitz- hoofbestuurder , Luno Afrika

Capitec ontvang 'n lisensie om lewensversekeringsdienste te lewer

10/5/2022
Francois Viviers- hoof van bemarking en kommunikasie, Capitec Bank

Anglo American wil ál die elektrisiteit wat dit gebruik, self opwek

10/5/2022
Darias Jonker - die energie oorgangs en Afrika scenarios prinsipaal, Anglo American

'n Staatsdiensstaking wag op die horison

10/5/2022
Chris Klopper- uitvoerende hoof, SAOU

Equites se wins styg, maar markstoestande in die eiendomsbedryf bly moeilik

10/5/2022
Riaan Gous- bedryfshoof , Equites Property Fund

Markoorsig

10/5/2022
Johan Gouws- hoof van advies, Sasfin Wealth

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 05de Oktober 2022

10/5/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Beurtkrag dwing aartappelboere om vroeër te oes...en dit gaan jou sak raak

10/4/2022
Willie Jacobs- uitvoerende hoof, Potatoes SA

Te midde van groot onsekerheid, gaan daar 'n reuse-ontwikkeling in KZN Verrys

10/4/2022
Barto van der Merwe- besturende direkteur, Renishaw Coastal Precinct

Gaan Brittanje se probleme jou sak raak?

10/4/2022
Deon Gouws- beleggingshoof, Credo Group UK

Wie luister vir André de Ruyter af?

10/4/2022
Andre de Ruyter- uitvoerende hoof, Eskom

Markoorsig

10/4/2022
Chantel Marx- hoof van belegginsnavorsing, FNB Wealth and Investment

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 04de Oktober 2022

10/4/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Ruimterommel raak 'n reuse-probleem en die eerste elektriese passasiersvliegtuig

10/3/2022
Pieter Geldenhuys , toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation