RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Nuwe kripto-regulasies 'n tree in die regte rigting

12/7/2022
Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika

Duration:00:05:51

Renergen verkoop sy eerste gas. Helium-produksie begin "binnekort"

12/7/2022
Stefano Marani – uitvoerende hoof, Renergen

Duration:00:08:08

Die FSCA verlaag Markus Jooste se binnehandelboete tot R20 miljoen

12/7/2022
Gerhard Van Deventer – hoof van ondersoek, FSCA

Duration:00:07:21

Gaan politieke onsekerheid banke se aandeelpryse onder druk hou?

12/7/2022
Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Duration:00:05:51

Transnet maak vordering om kabeldiefstal hok te slaan

12/7/2022
Marius Bennett – hoofbestuurder van Sekuriteit en Forensies, Transnet

Duration:00:09:04

Markoorsig

12/7/2022
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die wisselkoers, die olieprys, asook Sanlam en Absa se handelsverslae.

Duration:00:05:06

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 07de Desember 2022

12/7/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:47:56

Die olyfbedryf is besig om in Suid-Afrika te blom

12/6/2022
Tiaan Ras, vise-voorsitter van SA Olive gesels oor hoe groot die olyfbedryf in SA is en hoe vinnig dit groei.

Duration:00:06:46

Welgestelde Suid-Afrikaners gee heelwat minder tyd en geld aan liefdadigheid

12/6/2022
Hein Klee, internasionale hoof van Nedbank Private Wealth gesels oor Nedbank se 'Giving Report' navorsing.

Duration:00:09:37

Die gemiddelde werknemer in die aankope- en waardekettingbedrywe verdien R54 000

12/6/2022
Sarie Homan, hoof van CIPS Suid-Afrika gesels oor hul navorsing op salarisse.

Duration:00:06:34

Ekonomie groei heelwat vinniger as verwag, maar nog nie vinnig genoeg nie

12/6/2022
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by Efficient Group gesels oor wat sy verwagting was en wat hy dink van die ekonomiese groei.

Duration:00:09:41

Markoorsig

12/6/2022
Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor Nedbank se handelsverklaring en die brandstofprys wat styg.

Duration:00:08:26

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 06de November 2022

12/6/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:45:41

Kan 'n kletsbot jou werk doen? Dié een kan dalk

12/5/2022
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor hoe die kletsbot werk en waarvoor dit gebruik sal word.

Duration:00:05:38

Meer verbruikers kies Oceana se Lucky Star-produkte

12/5/2022
Neville Brink, uitvoerende hoof van Oceana gesels oor hul resultate, Oceana se volhoubare benadering en wat hulle verwag in die nuwe finansiële jaar.

Duration:00:06:29

Alexforbes begin die vrugte van individuele adviesdienste pluk

12/5/2022
Dawie de Villiers, uitvoerende hoof van AlexanderForbes gesels oor hul resultate en hul transaksie met Sanlam.

Duration:00:09:30

Nampak se skip hoef nie te draai nie, die skuldlas moet net daal

12/5/2022
Erik Smuts, uitvoerende hoof van Nampak gesels oor die groep se tussentydse resultate en hul aandeelprys oor die volgende vyf jaar.

Duration:00:08:08

Die president neem die Phala Phala-verslag op hersiening

12/5/2022
Jan Jan Joubert, politieke joernalis en skrywer gesels oor of die hofsaak beteken dat die parlementêre ondersoek moet eindig en die impak op die ANC-leierstryd.

Duration:00:09:46

Markoorsig

12/5/2022
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor staatseffekte en die mark se reaksie op politieke skandale.

Duration:00:06:53

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 05 de Desember 2022

12/5/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:15